Ghaap

Die plant ghaap (Hoodia gordonii) kom natuurlik in Suid-Afrika en Namibië voor.

Dit is eeue lank deur Boesmans en Khoikhoi gebruik om hul eetlus te demp in tye van voedselskaarste met droogtes. Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) het die plant se aktiewe bestanddeel geïsoleer en dit aan die farmaseutiese bedryf beskikbaar gestel wat dit nou as dieetpil bemark. Sedert 2002 betaal die WNNR gebruiksregte vir hierdie tradisionele kennis wat tot die ontwikkeling van die pil gelei het. Die geld word in 'n fonds gestort wat aangewend word vir die ontwikkeling van die Boesmangemeenskappe in Suider-Afrika.

Hoodia gordonii
Ghaap
Hoodia gordonii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asclepiadoideae
Tribus:
Stapeliae
Genus:
Spesie:
H. gordonii
Binomiale naam
Hoodia gordonii
(Masson) Sweet ex Decne., 1844

Ghaap is 'n blaarlose vetplant en die blomme het 'n onwelriekende geur. Meesal word die plant bestuif deur vlieë. Die Boesmans noem die plant ǁhoba (uitspraak: kǁʰɔbɑ; die eerste klank is 'n laterale kliek).

Bibliografie

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RekenaarNieuwoudtvilleSatellietBrittany Ashton HolmesAppel (sanger)Agtergrond (narratief)WekkerInligtingKlein-KarooOranjerivierPesachProstaatklierSuiwelprodukAnale kankerVlekvrye staalNatuurlike hulpbronWiskundeTaalfossielNG gemeente JansenvilleDroomOlimpiese Somerspele 2024KoolstofdioksiedSpringbokFinale OplossingVolhoubare ontwikkelingFrankrykNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAarverkalkingSpinnekopEmo AdamsSwart mense2001Septimius AwardsSeekoeiDesimale breukeWoordeboek van die Afrikaanse TaalSkerpioenHartaanvalTolla van der MerweKindermishandelingDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLeestekenVergelykings (taalkunde)GamelanJeuksiekteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaUnited Democratic FrontKonjunktivitisVormXenofobieLimpopo (rivier)Bruin menseAfrikaApartheidElon MuskOutismeKlinkerMonopolyMenseregtedagSaartjie BaartmanRacheltjie de BeerBreinkaartSonkrag3D-rolprentSikloonDuitse maselsBek-en-klouseerMonopolieBoelieryGriekwa-AfrikaansGetalReg tot ‘n gesonde omgewingMenseregteTandbederfKangaroeMenslike skelet🡆 More