Tetrapoda

Die Tetrapoda, of vierpotiges, is 'n superklas van gewerwelde diere wat op land woon.

Tetrapoda het vier bene en vier pote. Amfibieë, reptiele, dinosourusse, voëls en soogdiere is almal Tetrapoda. Selfs al het slange nie ledemate het, is hulle ook Tetrapoda, want hulle het van diere met vier ledemate ontwikkel.

Tetrapoda
Tetrapoda
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Tetrapoda

Broili, 1913
Klasse

Ontstaan

Die vroegste Tetrapoda se fossiele word in die Devoon aangetref. Daar is van hulle in Groenland ontdek, maar ook sedert 2018 in Suid-Afrika – Tutusius umlambo is naby Grahamstad gevind.

Vandag

Die huidige Tetrapoda word tradisioneel as volg onderverdeel:

'n Strenger kladistiese klassifikasie op die basis van filogenie is:

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PapierPampoentjiesHondAfrikaanse TaalmonumentLys van Kaapstad se voorstedeRepubliek van Zoid AfrikaVlagterminologiePomeloJakkalsHeelgetalMIVAkwariumMonopolieKunsJan de WetPols-oksimeterSpelerposisies in rugbyKondensasieKokketielKlimaatsverandering in AfrikaAprilKobus LombardMaagsweerMuishondTennisKalsiumOrthopteraInsekKuberkrakerLionel PetersonEreksiePeriodieke tabelAppelErosietipesTelefoonArmoedeverligtingVergelykings (taalkunde)TsoenamiOnderwerp (taalkunde)MaagMateriaalSlag van Cuito CuanavaleHulpwerkwoordNkosi Sikelel' iAfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDieregeluideSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Chemiese verbindingWynand StrydomLys van oseane, seë en mereOos-KaapPêrelSeksposisieHemelBesemRamsar-vleilande in Suid-AfrikaVoornaamwoordBeesvleisRonelda KamferPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMichael JacksonFranklin D. RooseveltIntensiewe vormDoopTekstielMartin Luther King jr.KnieVulvaDiskriminasieGalileo GalileiHernubare energieRekenaarSiya KolisiJagluiperdKoolstofdioksiedWikipedia🡆 More