Van Zylsrus

Van Zylsrus is 'n nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie lê langs die oewer van die Kurumanrivier, sowat 105 km noordwes van Hotazel op die R31-hoofpad wat hier 'n gruispad is. Water in die rivier word hier maar selde gesien. Die dorpie is op die suidelike grens van die Kalahari.

Van Zylsrus
Van Zylsrus
Van Zylsrus
Van Zylsrus is in Noord-Kaap
Van Zylsrus
Van Zylsrus
Van Zylsrus Van Zylsrus se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 26°52′0″S 22°3′0″O / 26.86667°S 22.05000°O / -26.86667; 22.05000 22°3′0″O / 26.86667°S 22.05000°O / -26.86667; 22.05000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikJohn Taolo Gaetsewe
MunisipaliteitJoe Morolong
Oppervlak
 • Totaal0,90 km2 (0,35 vk. myl)
Bevolking
 (2001)
 • Totaal848
 • Digtheid942/km2 (2 440/vk. myl)
Rasverdeling (2001)
 • Wit mense4.2%
 • Bruin mense9.2%
 • Swart mense86.6%
Taal (2001)
 • Tswana 52.5%
 • Afrikaans 45.3%
 • Suid-Ndebele 1.1%
 • Sotho 1.1%
Skakelkode053

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

HotazelKalahariKurumanrivierNedersettingNoord-KaapR31 (Suid-Afrika)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindersiektesNatuurbewaringRenteFranse RewolusieVaste stofSteenkoolMartin Luther King jr.Sonja HerholdtMaagTsoenamiKolonialismeChemiese elementWaterPlastiekDuitslandChromatografieSeksismePesachDonderstormConsolidated B-24 LiberatorResensieLeestekenWeervoorspellingBestaansboerderyErfenisAfrikaKameelperdAustraliëStadHibernasieLugbesoedelingErosietipesKoolstofAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeIrma SternDagboekMorfologie (taalkunde)OsoonlaagHoofkarakterBesoedelingCarles PuigdemontProteïenOutismeMaatskaplike verantwoordelikheidJohannes MeintjesZack du PlessisArabiesNarkoseEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLenteMorfeemKamoefleringNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJohn Brown (aktivis)ApartheidSeksLeeuInsekAkroniemOorstromingHeupWaterbesparing in Suid-AfrikaAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VersoeningsdagDelft, KaapstadWiki CommonsKalenderProteaKankerNasionale lied van Suid-AfrikaEwenaarBloemfonteinGrondbesoedelingSuid-Afrika🡆 More