Die Palazzo degli Uffizi is 'n palazzo (paleis) in Florence waarin een van die oudste en belangrikste kunsmuseums ter wêreld gevind kan word (in Italiaans bekend as die Galleria degli Uffizi).
Uffizi Galleria degli Uffizi | |
Die buitekant met 'n uitsig op die Palazzo Vecchio | |
Webtuiste | https://www.uffizi.it/ |
---|
Die paleis is geleë naas die Palazzo Vecchio en was vir 'n lang tyd in die besit van die Medici-familie.
Die museum bevat een van die grootse, mees waardevolle, en belangrikste Italiaanse skilderkunsversamelings uit die laat-Middeleeue, vroeë-Renaissance en die Barokera, waaronder werke van:
Belangrike skilderye is onder meer:
In die sentrale gang is daar ook verskeie (veral Griekse en Romeinse) beeldhouwerke aanwesig.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal. |
Wiki Commons bevat media in verband met Galleria degli Uffizi. |
Wiki Commons bevat media in verband met Uffizi. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Uffizi, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.