Sandro Botticelli

Sandro Botticelli (ca.

1445 - 17 Mei 1510) was 'n Italiaanse skilder van die Florentynse skool tydens die vroeë Renaissance. Na sy dood het sy reputasie versleg, maar laat in die 19de eeu het daar hernieude bewondering in sy werk ontstaan. Sy Geboorte van Venus en Primavera word onder die bekendste Florentynse kunswerke gereken.

Sandro Botticelli
Sandro Botticelli
Geboortenaam Alessandro di Mariano di Vanni Filipepi
Gebore ca. 1445
Florence, Italië
Sterf 17 Mei 1510 (op 64–65)
Florence, Italië
Nasionaliteit Italiaans
Veld Skildery
Opleiding Filippo Lippi
Andrea del Verrocchio
Beweging Renaissance
Werke Geboorte van Venus
Primavera
Aanbidding van die konings

In Januarie 2021 is 'n portret (Jong man met 'n medalje) deur Botticelli vir 'n verstommende $92 miljoen (ongeveer R1,3 miljard) verkoop tydens 'n veiling van Sotheby's in New York. Dit is die hoogste prys nóg vir 'n skildery deur Botticelli wat tydens 'n veiling behaal is.

Galery

Verwysings

Tags:

1445151017 MeiRenaissance

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindermishandelingJan-Willem BreureJohan BadenhorstKondensasieGeestesteuringPretoriaWilna SnymanNiemetaalWaterbesoedelingAntisemitismeKoolstofdioksiedArmoedeverligtingAtlantiese OseaanKultuurPlantSkerpioenOorlogSendelingposisieStaalSharpeville-slagtingVerfRenaissancePornografieApostoliese GeloofsbelydenisWeer (meteorologie)PoesAnale kankerInligtingstegnologieIndiese OseaanHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWortelBeaufortskaalKaren MeiringLeeuEnsiklopedieVloeistofKoolhidraatSprokieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEskomAppelIvan ZimmermannKookpuntGrootste rampe in Suid-AfrikaNeerslagGenadedoodSwart nasionalismeIntensiewe vormWerkersdagPeach van PletzenMynbouLuiperdWaarheid-en-versoeningskommissieWoordsoortMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeSlawernyRobbeneilandHoofstadReënvalbepalingArabiesMenslike skeletVratDolfynKaliumPlastiekRugby, WarwickshireGeboorteCutt GlasSelfieVerkleurmannetjieVermontHeup🡆 More