Tylecodon Pusillus: Plantspesie

Tylecodon pusillus is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae.

Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 370 km² en kom in die Richtersveld van Umdaus tot by Steinkopf voor. Die plant word bedreig deur oormatige versameling deur plantversamelaars en oorbeweiding.

Tylecodon pusillus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Crassulaceae
Genus: Tylecodon
Spesie:
T. pusillus
Binomiale naam
Tylecodon pusillus
Bruyns, (1989)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EjakulasieLiewe HeksieGodsdiensApostoliese GeloofsbelydenisOorstromingPampoentjiesPrivaat maatskappyNarsismeRookgewoonteMenslike penisgrootteKaapse VlakteOlimpiese SomerspeleHipertensieHemelvaartSonja HerholdtPomeloGeestesteuringVeelvuldige skleroseVlieg (dier)PersentasieOseaanbesoedelingWoestynAfrikaanse TaalmonumentSteve HofmeyrMaatskappyWerkloosheidVoedselkettingVoornaamwoordBysteekEmfiseemBokmakierieVoëlSlotmasjienWitbloedselGautengKaapstadse waterkrisis 2015-2018HondsdolheidEnergie-ontwikkelingDiskriminasieLys van medisinale kruieSteve BikoYslandMangelontstekingAalwynVrouVerenigde NasiesLeestekenPornografieJesus van NasaretLandbou-ingenieurswesePseudowetenskapEkonomie van Suid-AfrikaInsekUpingtonGeskiedenis van erotiese afbeeldingsDuitslandPenisLidwoordSiembambaBeurtkragWewervoëlsArmeniëIngrid JonkerKrieketOligopolieVulvaSimboolSpringbokJan BlohmWatersuiweringTrappe van vergelykingKaapse MaleiersKalahariRassismeWaterbesoedelingFrankrykJudaïsme🡆 More