Tylecodon

Tylecodon is 'n genus van vetplante wat behoort aan die familie Crassulaceae en is inheems aan Namibië en Suid-Afrika.

Plante van die genus was tot in die laat 1970's nog deel van die genus Cotyledon maar is 1978 deur die plantkundige, Helmut Toelken van die Botanical Research Institute in Pretoria in hulle eie genus geplaas. Sommige van die spesies word met Krimpsiekte geassosieer en sommige is geofiete.

Tylecodon
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Saxifragales
Familie: Crassulaceae
Subfamilie: Kalanchoideae
Genus: Tylecodon
Toelken, 1978
Spesies

Sien teks

Spesies

Daar is 50 spesies in die genus:

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Adolf HitlerDroomProvinsies van Suid-AfrikaPenisverlengingSiembambaNic de JagerAgter Elke ManMiddeloorontstekingEekhoringWladimir PoetinAppendiksJannie du ToitAardbewingMuskeljaatkatMaagsweerKommunikasieRooikatAfrikaGoudJada FireSuid-Afrikaanse randOrkney Snork NieMartin BesterUniversiteit StellenboschLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierPersSally EsterhuizenMolotofbomHemelvaartsdagApostoliese GeloofsbelydenisBruin huisslangEikelMieliePiet ByleveldSuid-KoreaKlimaatEnsiklopediePerdHeupKarpaletonnelsindroomRugbyGewone luislangIndonesiëAspergersindroomGeelslangAswoensdagInstagramSkilpadBybelVlag van LibanonDanie du ToitKoöperasiestoriesErica BoyerMuishondMadison IvyOos-KaapDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGedigSeksualiteitSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989DigvormOntkiemingPampoentjiesVergelykings (taalkunde)Lys van Afrikaanse skrywersAkira ToriyamaWikisourceAsiëKoppeltekenAkuut🡆 More