Tupí-Tale

Die Tupí-tale bevat sowat 70 tale wat in Suid-Amerika gebesig word en aan die inheemse tale van die Amerikas behoort.

Die Tupí-taal en Guaraní is waarskynlik van die bekendste Tupí-tale.

Tupí-tale
Geografiese
verspreiding:
Suid-Amerika
Genetiese
klassifikasie
:
Amerikaans
 Tupí-tale
Onderafdelings:
Arikem
Awetï
Mawé
Mondé
Mundurukú
Puruborá-Ramarama
Tuparí
Yurúna
Tupí-Tale

Verspreiding van Tupí-tale in Suid-Amerika

Tupí-Tale
Die Onse Vader in Guaraní

Die Tupí-tale is een van die mees verspreide inheemse taalfamilies in die laagland van die oostelike Suid-Amerika. Van die tale word in groot dele van Brasilië, Paraguay, die oostelike Bolivië, Frans-Guyana, dele van die noordelike Argentinië, asook in perifere gebiede van die noordoostelike Peru en die suidoostelike Colombia gebesig. Die Tupí-tale word deur etlike miljoen mense gebesig, alhoewel die verspreiding van enkele take en tale ongelyk is. Die verreweg belangrikste tak van die Tupí-tale is die Tupí-Guaraní-tale. Guaraní, wat aan dié tak behoort, word deur meer as vier miljoen mense in Paraguay gebesig, terwyl al die oorblywende tale altesaam net minder as 200 000 sprekers het en van die tale ernstig bedreig is.

Verdere leesstof

  • (es) Rodrigues, Aryon Dall'Igna (2007). As consoantes do Proto-Tupí. pp. 167–203.
  • (en) Ana Vilacy Galucio. Genealogical relations and lexical distances within the Tupian linguistic family. pp. 229–274. doi:10.1590/1981-81222015000200004.
  • (en) Ferraz Gerardi, F., Reichert, S., Blaschke, V., DeMattos, E., Gao, Z., Manolescu, M., en Wu, N. (2020). Tupían lexical database. Tübingen: Eberhard-Karls Universiteit. doi:10.6084/m9.figshare.12283868.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

Eksterne skakels

Tags:

GuaraníInheemse tale van die AmerikasSuid-AmerikaTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikerbekkiesSiener van RensburgDoziMaselsHerpes simplexHannes van WykEnergieKrimpvarkieWortel (groente)XSeksuele omgangGroepsdrukSelfmoordSwartwitpensGerrie PretoriusVergelykings (taalkunde)Antjie KrogLewerJudaïsmeVryheid van spraakSatellietTepelJennifer ZamudioMuskeljaatkatWaterbesparing in Suid-AfrikaWoordeboekNederlandsAsemhalingAnimeDieregeluideEjakulasieAkkedisIndiëKankerTWayback MachineKremetartDramaBreinEgipteKlimaatJesajaBywoordKameraDesimale breukeHondsdolheidHeks van HexrivierTierboskatRassismeBlouEugène MaraisJo BlackGeslagWerkloosheidHondeklipbaaiGriekse mitologieOntsteking (geneeskunde)Kolorektale kankerGeelsugLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)JaarPeach van PletzenSinoniemTolla van der MerweVan Breda-moordeMcDonald'sSirkusNoord-KaapLys van Suid-Afrikaanse skrywersElzette MaarschalkLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaDanie GoosenTonteldoosRefentse Morake🡆 More