Tsjeggies-Silesië

Tsjeggies-Silesië (ook Morawies-Silesië of Sudete-Silesië genoem, Tsjeggies: Slezsko, vandag ook České Slezsko; Duits: Tschechisch-Schlesien; Pools: Śląsk Czeski) is 'n gebied in die noord-ooste van die Tsjeggiese Republiek wat min of meer sinoniem met die historiese Oostenryks-Silesië is.

Dit vorm naas Boheme en Morawië een van die drie lande van die Boheemse Kroon.

Tsjeggies-Silesië

České Slezsko
Historiese streek
Morawiese-Silesië Beskide
Morawiese-Silesië Beskide
Vlag van Tsjeggies-Silesië
Vlag
Amptelike seël van Tsjeggies-Silesië
Seël
Tsjeggies-Silesië (groen) en die Morawiese enklawes in Silesië se liggings saam met die huidige streke in die Tsjeggiese Republiek
Tsjeggies-Silesië (groen) en die Morawiese enklawes in Silesië se liggings saam met die huidige streke in die Tsjeggiese Republiek
Koördinate: 50°N 18°O / 50°N 18°O / 50; 18 18°O / 50°N 18°O / 50; 18
LandVlag van Tsjeggië Tsjeggië
HoofstadOpava
Grootste stadOstrava
Oppervlak
 • Totaal4 459 km2 (1 722 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 000 000
 • Digtheid220/km2 (580/vk. myl)
TydsoneUTC+1:00 (MET)
 • SomertydUTC+2:00 (MEST)
Tsjeggies-Silesië
Die landsdele van Tsjeggië:
██ Tsjeggies-Silesië ██ Boheme ██ Morawië
Tsjeggies-Silesië
Geel omlyn: die twee dele
van Oostenryks-Silesië in 1880
Tsjeggies-Silesië
Etniese kaart van Oostenryk-Hongarye in 1880

Eksterne skakels

Tags:

BohemeDuitsMorawiëPoolsTsjeggiesTsjeggië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erektiele disfunksieImpakte van toerismeMandalaMartin Luther King jr.SeksismeKlankSpysverteringstelselKarretjiemenseLiewe HeksieStollingsgesteenteAnilingusVulkaanNatriumsulfietKoorsVrystaatSkilpadGoudMuskietVoortrekkersWelwillendheidsdagDie GelofteKommaLys van nedersettings in Suid-AfrikaWater (molekuul)DonkieSweedsTuberkuloseVolstruisPaddaMenslike seksuele gedragKopieregSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DikdermLimpopo (rivier)Leonardo da VinciEk is 'n Afrikaan (toespraak)Lys van Afrika-landeSarel Jacob PretoriusMagnetismeKolonoskopieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDubbelpuntDemokrasieSwart menseToestand van materieHomoniem7de LaanEkonomie3D-rolprentSprokieAfkortingMotAnale seksVaste stofNG gemeente JansenvilleKoolstof633MetaalWaterkringloopPoesDriedimensioneelSuid-SothoGesonde dieetNarsistiese persoonlikheidsteuringMiddelmisbruikInfeksieMenseregtedagC.J. LangenhovenDoopWerkloosheidHernubare energieDemi Lee MooreBloutongsiekteTweede Wêreldoorlog🡆 More