Karpate

Die Karpatiese Gebergte (Pools, Slowaaks en Tsjeggies: Karpaty; Oekraïens: Карпати, Karpaty; Roemeens: Carpați; Hongaars: Kárpátok; Serwies: Карпати, Karpati) is 'n hooggebergte in Sentraal-, Oos- en Suidoos-Europa.

Die Karpate word verdeel in die Beskide (met die Bieszczady), die Woudkarpate, die Oos-Karpate en die Suid-Karpate. Die gebergte is geleë in Hongarye, Oekraïne, Pole, Roemenië, Serwië, Slowakye en Tsjeggië. Die Karpate vorm 'n meer as 1300 km lange en 100–350 km wye boog, wat na die weste geopen is en naby Bratislava as voortsetting van die Alpe begin en weer in Noordwes-Serwië eindig. Die gebergte se hoogste deel vorm die Tatra met Gerlachovský štít (2 655 m) aan die grens tussen Pole en Slowakye, gevolg deur die Suid-Karpate met Moldoveanu (2 544 m) in Roemenië. In die Karpate ontspring riviere soos Dnister, Proet, Siret, Tisza en Vistula.

Karpate
'n Kaart van die Karpate wat uitstaan as 'n donker strook begrens deur woude

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansKarpate  Wiki Commons het meer media in die kategorie Karpate.
  • (en) Toerisme-inligting oor Karpate op Wikivoyage
  • (en) "Carpathian Mountains". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Maart 2019.

Tags:

AlpeBieszczadyBratislavaDnisterHongaarsHongaryeOekraïensOekraïneOos-EuropaPolePoolsProetRivierRoemeensRoemeniëSentraal-EuropaSerwiesSerwiëSiretSlowaaksSlowakyeSuidoos-EuropaTatra (gebergte)TiszaTsjeggiesTsjeggiëVistula

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieVaginaLys van Griekse mitologiese figureSnaarinstrumentWes-KaapPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWayde van NiekerkVerdampingIndonesiëWerkloosheidSpysverteringstelselLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSmall HandsMuishondKoppeltekenKlimaatRooms-Katolieke KerkToekoms van die AardeWaterpokkiesBreinvliesontstekingKultuurGrondsoorteVaginale kankerHoofpynProstaatkankerAkroniemMaterieOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van elemente volgens simboolGreen PornoPortugeesSkoenlapperHentaiIetermagoOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPuberteitNasiebouAborsieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BorskankerDoopGroot DepressieRoland GarrosHiënaInfeksieOrthopteraImpakte van toerismeDokterOnbemande vliegtuigLeah van NiekerkRassismeKoorsblaarSeptimius FundChemiese verbindingWaarheid-en-versoeningskommissieMisdaadromanSarah Rose KarrGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSatellietStereotipeEierleierHipoteseMisdaadResensieRocco SiffrediTobie CronjéKoringVerbruikerUitwerking van klimaatsveranderingProstaatklierLys van Afrikaanse digtersGrondbesoedelingOopbroninhoudTrianthemaVulvaToring🡆 More