Tooi-Lipvis

Die Tooi-lipvis (Halichoeres cosmetus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Adorned wrasse.

Tooi-lipvis
Tooi-Lipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Halichoeres

Spesie:
H. cosmetus
Binomiale naam
Halichoeres cosmetus
Randall & Smith, 1982

Identifikasie

Die vis word tot 11 cm lank en is klein met lang slanke lyf. Die volwasse mannetjie het afwisselende, nou, horisontale strepe oor die lyf. Daar is ook vertikale ligblou strepe op die agterkant van die lyf. Die onvolwasse vissies is lig groen met oranje strepe wat soms net 'n ry kolletjies bestaan. Daar is 'n paar oog vlekke op die dorsale vin.

Hulle leef in vlak koraal- en rotsriwwe in water wat 2 tot 30 m diep is. Die volwasse visse verkies om bo koraal en koraal rommel areas te swem terwyl die onvolwasse vissies die sand areas verkies. Hulle is alleenlopers of kom in klein groepies voor.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Tooi-Lipvis IdentifikasieTooi-Lipvis Sien ookTooi-Lipvis Eksterne skakelTooi-Lipvis BronTooi-Lipvis VerwysingsTooi-Lipvis Eksterne skakelsTooi-Lipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

2001VersamelnaamSeksualiteitBruto binnelandse produkTrekarbeidSlangStereotipeAarverkalkingLübeckSenuweestelselHokkieJansenvilleDigtheidStadSwart menseWinterResensieSonNeurenberg-verhoreRacheltjie de BeerKatAartappelKerngeneeskundeVulkanismeTsongaGriepVoorsetselAlliterasieKorrupsieWisselkoersDikdermOnderhandelinge om apartheid te beëindigSwedeMisdaadFraktuurSeekoeiSharpeville-slagtingMigrasie van voëlsBreyten BreytenbachLeenwoordWiki CommonsEnsiklopedieHeupChromatografieHomofoonStam (taalkunde)3D-rolprentBladwisselendKnieLys van Suid-Afrikaanse musikanteDawidAardbewingSkilpadGroot DepressieNarsistiese persoonlikheidsteuringAl-FatihaFacebookNelson MandelaSekondêre sektor van die ekonomie23 AprilMiltWerwelkolomBewussynTrappe van vergelykingHemelvaartsdagSean CombsHoofkarakterKoos BekkerMenseregteAborsieVreesVergelykings (taalkunde)LLettergreepGreen PornoSias Reinecke🡆 More