Tierhaai

Die tierhaai (Galeocerdo cuvier) is 'n groot haaispesie wat vanaf Valsbaai tot by Mosambiek aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom.

Dit is een van die min haaie wat gevaarlik is vir mense. In Engels staan die haai bekend as die Tiger shark.

Tierhaai
Tydperk:
Vroeë Mioseen – hede
Tierhaai
Tierhaai
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Chondrichthyes
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Carcharhinidae
Genus: Galeocerdo
Spesie:
G. cuvier
Binomiale naam
Galeocerdo cuvier
Péron & Lesueur, 1822
Tierhaai
Verspreiding
Sinonieme

Squalus cuvier Peron en Lessueur, 1822
Galeocerdo tigrinus Müller en Henle, 1837

Tierhaai
'n Tierhaai wat in 1966 in Oahu, Hawaii gevang is.

Die volwasse haaie het donkerder, vertikale strepe oor die rug. Hulle het 'n knipvlies ('n membraan wat oor die oë kan beweeg), twee rugvinne, 'n buikvin en vyf kieusplete. Die tierhaai het ook 'n opvallende kort en stomp snoet. Die haai word tot 5,5 m lank en 900 kg swaar. Uitskieters kan nog groter en swaarder word, maar dit is uiters skaars.

Die tierhaai behoort aan die familie Carcharhinidae en is die enigste spesie in die genus Galeocerdo.

Dié haai is 'n gewilde toeriste-aantreklikheid vir skubaduikers by die Aliwal-bank.

Fotogalery

Sien ook

Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.
  • Gids tot die kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0.
  • "Galeocerdo cuvier". Integrated Taxonomic Information System. Besoek op 7 April 2006.

Eksterne skakels

Tierhaai 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Galeocerdo cuvier

Tags:

Tierhaai FotogaleryTierhaai Sien ookTierhaai BronneTierhaai Eksterne skakelsTierhaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LugbesoedelingBywoordAntjie SomersMarie AntoinetteMorfologie (taalkunde)MaagPoesKweekhuiseffekMonumentEllipstekenThys die BosveldklongDigitale en analogiese tydOlifantMetafoorBronsGriekwa-AfrikaansErfenisEreksieHamburgerAkuutJohan VorsterAfrikaanse TaalmonumentAdolf HitlerJaco JacobsKapitalismeMiljardVlag van Suid-AfrikaWortelAustraliëRuslandStaat PalestinaGoudVarkDroomRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WitbloedselTuberkuloseDinosourusNaaldekokerSebraGrondbesoedelingShanzhaiOnderhandelinge om apartheid te beëindigVraag en aanbodAfkortingVeerUitwerking van klimaatsveranderingSelfoonDiarreeSuid-Afrikaanse InkomstediensHoofpynInfeksiePornhubKoeffisiënt en magswortelSkaapEierstokLys van Afrikaanse rolprenteRoesVoyeurismeLiefdeSeksAfrikaanse naguilBrongitisAnilingusWaterpokkiesUniversele Verklaring van MenseregteHulpwerkwoordPersentasie24 AprilWapen van Suid-AfrikaJeugdagHernubare energieFinale OplossingMickey MuisSonnestelsel🡆 More