Tempera

Tempera is 'n soort verf wat uit kleurpigment en 'n wateroplosbare emulsie (dikwels eiergeel of 'n ander soortgelyke materiaal) bestaan.

Dit is 'n verf wat vinnig droog word en lank hou: daar is steeds voorbeelde uit die eerste eeue na Christus wat steeds bestaan. Daar word dikwels na werke wat met hierdie medium geskep is, ook as "tempera" verwys. Tempera was een van die gewildste en algemeenste tegnieke tot na die 16de eeu, waarna olieverf se gewildheid toegeneem het.

Tempera
Duccio se Madonna en kind, tempera en goud op hout (1284)

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EierstokBaljuBosvarkHannes van WykMaagsweerKamoefleringKletsrymMahatma GandhiEendbekdierTrevor NasserBynierNatriumtiosulfaatDuitsSeksuele opwekkingNazi-DuitslandKorrupsieErfenisdag (Suid-Afrika)BosluisbytkoorsSuid-Afrikaanse GrensoorlogHoofkarakterPuberteitLetterlike en figuurlike taalgebruikBeëdigde verklaringNiemetaalNeurenberg-verhoreGloeilampWiki CommonsLandbouBruin menseWatersuiweringSleutel (musiek)Klein-KarooTermietCleopatra VIIGrootste rampe in Suid-AfrikaHibernasieKonsentrasiekampVerkragtingTaalCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAppelNaaldekokerJazzLyfstraf in skolePlae van EgipteWaterBloemfonteinBetonIngenieursweseBeroerteBeesHeidelberg, GautengVulkanismeJosef StalinSwitserlandRenosterRooms-Katolieke KerkSwaziAfrikanernasionalismeKoorsViëtnamoorlogHindoeïsmeKunselementeToestand van materieJan-Willem BreureLugbesoedelingPubliekSiya KolisiTussenwerpselOorkruipersInleiding tot die genetikaMobutu Sese SekoVolhoubare ontwikkelingKokerboomPlastiekSeksuele penetrasie🡆 More