Maan Temisto

Temisto (Grieks: Θεμιστώ), ook bekend as Jupiter XVIII, is ’n klein maan van Jupiter.

Dit is in 1975 ontdek, toe verloor en in 2000 herontdek. Dit is een van Jupiter se onreëlmatige mane wat nie deel van ’n groep is nie.

Temisto   
Maan Temisto
Ontdekking
Ontdek deur Charles Kowal (1975)

Elizabeth Roemer (1975)
Scott S. Sheppard (2000)
David C. Jewitt (2000)
Yanga R. Fernández (2000)

Eugene A. Magnier (2000)
Datum 30 September 1975
21 November 2000 herontdek
Wentelbaaneienskappe
Periapside 5 909 000 km (0,039 AE)
Apoapside 8 874 300 km (0,059 AE)
Wentelbaanradius 7 391 650 km (0,04941 AE)
Eksentrisiteit 0,2006
Wentelperiode 129,82761 dae (0,3554 a)
Gem. omwentelingspoed 4,098 km/s
Inklinasie 45,81° (tot Ekliptika)
47,48° (tot Jupiter se ewenaar)
Satelliet van Jupiter
Fisiese eienskappe
Gem. radius 4 km
Oppervlakte ~200 km²
Volume ~270 km³
Massa 6,89×1014 kg
Gem. digtheid 2,6 g/cm3 aanvaar
Oppervlak-
aantrekkingskrag
~0,0029 m/s2 (0,0003 g)
Ontsnapping-
snelheid
~0,0048 km/s
0,04 aanvaar
Temperatuur ~124 K

Verwysings

Tags:

GrieksJupiter (planeet)Jupiter se natuurlike satelliete

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koue OorlogNatuurrampKultuurLionel PetersonSteve BikoHernubare energieDonkieOligopolieHeuningbyKrugerwildtuinHeelgetalC.J. LangenhovenGeestesteuringKlein gekolde katHaasProvinsies van Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysAfrikaanse WikipediaKlitorisVolhoubaarheidMusiekEkonomie van Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogFiela se kindSeksismeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSwangerskapBruin menseRugbyAluminiumTsongaStam (taalkunde)Thomas EdisonKweekhuisgasGeografie van Suid-AfrikaGetalKoorsVoëlMigrasie van diereTsoenamiAntieke EgipteIronieEierstokYouTubeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJudaïsmeSelfmoordKongo-krisisSosiale mediaLuiperdAborsie in Suid-AfrikaBesnydenisVormLeestekenDeelwoordPotchefstroomLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVisSeksueel oordraagbare infeksieBosluisbytkoorsUniondaleDepressie (gemoedstoestand)WolkLys van Afrikaanse rolprenteSonja HerholdtDigitale en analogiese tydKonsentrasiekampMiddeloorontstekingBestaansboerderyKoperNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLongontstekingJavaScript🡆 More