Maan Europa

Europa (Grieks: Ευρώπη; ook Jupiter II) is die vierde grootste maan van die planeet Jupiter ná Io, en ook die sesde grootste maan in die sonnestelsel ná die Aarde se Maan.

Europa is bekend vir sy yskors, waaronder 'n oseaan van water met 'n diepte van 100 km vermoed word.

Europa   
Europa
Europa, soos waargeneem deur die Galileo-wenteltuig op 7 September 1996.
Ontdekking
Ontdek deur Galileo Galilei
Datum 7 Januarie 1610
Alternatiewe nameJupiter II
Wentelbaaneienskappe
Periapside 664 862 km
Apoapside 676 938 km
Wentelbaanradius 670 900 km
Eksentrisiteit 0,009
Wentelperiode 3,551181 dae
Gem. omwentelingspoed 13,740 km/s
Inklinasie 0,470° (tot Jupiter se ewenaar)
Satelliet van Jupiter
Fisiese eienskappe
Gem. radius 1569 km
(0,245 Aardes)
Oppervlakte 3,09×107 km2
(0,061 Aardes)
Volume 1,593×1010 km3
(0,015 Aardes)
Massa 4,80×1022 kg
(0,008 Aardes)
Gem. digtheid 3,01 g/cm3
Oppervlak-
aantrekkingskrag
1,314 m/s2
(0,134 g)
Ontsnapping-
snelheid
2,025 km/s
Rotasieperiode sinchronies
Aksiale neiging 0,1°
0,67 ± 0,03
Oppervlak-temp.
   Oppervlakte
mingem.maks
~50 K102 K125 K
Skynmagnitude 5,29 (opposisie)
Atmosfeer
Oppervlakdruk 0,1 µPa
(10-12 bar)
Maan Europa
Die orbitale resonansies van Ganimedes, Europa en Io.
Maan Europa
Vergelyking in grootte met die Aarde

Die vier Galileiaanse mane is met 'n teleskoop sigbaar. In vergelyking met die ander Galileiaanse mane het Europa 'n baie ligte oppervlak met 'n albedo van 0,68, wat beteken dat 68% van die sonlig wat ontvang word, weerspieël word.

Galileo Galilei het die maan se bestaan op 7 Januarie 1610 geregistreer, saam met die drie ander Galileiaanse mane Callisto, Ganumedes en Io. Die maan is vernoem na Europa, 'n dogter van die Fenisiesekoning Agenor en sy vrou Telephassa, 'n nimf en 'n geliefde van Zeus in die Griekse mitologie.

Verwysings

Tags:

AardeGrieksIo (maan)Jupiter (planeet)MaanNatuurlike satellietOseaanPlaneetSonnestelselWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksismeMantisOnderwysBevolkingJazzAsiëSatellietFanie ViljoenBlourokkeKoperAarde se atmosfeerAbstraksie (rekenaarwetenskap)KondensasieSwartbewussynsbewegingHokkieKoppeltekenKonflik (proses)DrakensbergeLys van Suid-Afrikaanse skrywersAlkoholismeIngenieursweseWoordsoortCheslin KolbeItaliëKolonoskopieGeslagSlawernyDroogteOrthopteraKommunismeAborsie in Suid-AfrikaLeeuDemi Lee MooreKoos du PlessisWikiHibernasieGeelsugTatoeëermerkGeboorteImpakte van toerismeChristiane JaccottetWaarheid-en-versoeningskommissieOrgasmeVaginaOnderwerp (taalkunde)Team Fortress 2LidwoordBosluisReënspinnekopKookpuntMiddelmisbruikWitbloedselEmfiseemHernubare energieKinderregteJudaïsmeBewaringstatusAfleiding (taalkunde)HeuningbyFacebookPuberteitTrappe van vergelykingMagsverheffingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaIntensiewe vormSout (chemiese stof)AalwynLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWiki CommonsHindoeïsmeWaterkringloopElandréJanie du Plessis🡆 More