Sterrekunde Eksentrisiteit

Eksentrisiteit is ’n term wat gebruik word om te verwys na die wentelbaan van ’n hemelliggaam wat afwyk van ’n sirkelvorm, die wentelbaan is dus eksentries.

Sterrekunde Eksentrisiteit
Voorbeelde van wentelbane met verskillende eksentrisiteite.

Die eksentrisiteit van die wentelbaan is ’n belangrike parameter wat die vorm van die baan definieer en kan beskou word as die mate waarin die wentelbaan van ’n sirkel afwyk.

Die eksentrisiteit () word baie presies gedefinieer vir alle sirkelvormige, elliptiese, paraboliese en hiperboliese bane en kan die volgende waardes hê:

  • Vir sirkelvormige wentelbane: ,
  • Vir elliptiese wentelbane: ,
  • Vir paraboliese wentelbane: ,
  • Vir hiperboliese wentelbane: .

Formule

Die eksentrisiteit van ’n wentelbaan kan bereken word as die grootte van die eksentrisiteitsvektor:

    Sterrekunde Eksentrisiteit 

waar:

  • Sterrekunde Eksentrisiteit  die eksentrisiteitsvektor is.

Vir elliptiese wentelbane kan die eksentrisiteit ook bereken word uit die afstand vanaf die omwentelde liggaam tot die periapside en apoapside:

    Sterrekunde Eksentrisiteit 

waar:

  • Sterrekunde Eksentrisiteit  die afstand tot die periapside is,
  • Sterrekunde Eksentrisiteit  die afstand tot die apoapside is.

Voorbeelde

Die eksentrisiteit van die Aarde se wentelbaan is tans 0,0167. Pluto se eksentrisiteit is 0,2488 (die grootste waarde onder die planete in ons Sonnestelsel), Mercurius s’n 0,2056 en die maan s'n 0,0554.

Eksterne skakels

Tags:

HemelliggaamSirkelWentelbaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Refentse MorakeTelefoonKookpuntWayde van NiekerkOnderwysOogproblemeOmgewingsbeheerHokkieDonkieRacheltjie de BeerDesmond TutuBevolkingsafnameEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKaartLys van Afrikaanse digtersNierversakingCalviniaMaroela MediaPlastiekSlag van Cuito CuanavaleWaterstofKompasTradisionele Afrika-medisyneWeervoorspellingWiki CommonsKommunikasieDemografie van Suid-AfrikaInligtingNeonHoofkarakterSpreeuGeelsugHaelLien se lankstaanskoeneMiddelmisbruikVloeistofLiefdeGrondsoorteHeks van HexrivierWaterbesoedelingPornhubGianna MichaelsSeekoeiVars waterStellenboschStadLiewe HeksieAkroniemSimboolOntdekking van goud in Suid-AfrikaPriemgetalWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGordelroosLys van bekende Suid-AfrikanersDrakensbergeBrittany Ashton HolmesKrugerwildtuinBelgiëMonopolieLionel MessiLandbouSkildklierGoogleTennisAnrich HerbstDiarreeHerfsGeslagsgelykheidWater (molekuul)Cleopatra VIIJan van TonderVennootskapWerkersdagGawes van die Heilige GeesXenofobieSkaapAfrikaanse taalleer🡆 More