Sweetpaktop

'n Sweetpaktop is 'n gemaklike en sagte soort bodrag.

Dit is oorspronklik as sportdrag gedra, maar deesdae vir die gemak daarvan as informele drag. Die bypassende broek word 'n sweetpakbroek genoem. Sweetpaktoppe kom in verskillende snitte, kleure en modestyle voor. Dit word algemeen deur veral jonger persone gedra.

Sweetpaktop
Drie jong mans met kleurvolle sweetpaktoppe

Sweetpaktoppe word gewoonlik van katoen of poliëster vervaardig. Hulle is ontwerp om nie beweging te belemmer nie, maar ook hitte effens vas te vang. Meeste sweetpaktoppe is geskik vir matige koel toestande.

Variasies van die sweetpaktop sluit in:

  • Die windbreker, wat koue wind uithou eerder as om teen koue te isoleer.
  • Wegskeur-sweetpakke, wat maklik en vinnig verwyder kan word, sonder om tyd te mors voor die aktiwiteit begin word.

Tags:

KleurSweetpakbroek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SmaakRooibloedselCristiano RonaldoEendbekdierOntdekking van die chemiese elementeVersoeningsdagEben EtzebethKapitalismeSkaapLidwoordSteve HofmeyrBybelOopbroninhoudMusiekWiki CommonsBeurtkragOnse VaderAngolese BurgeroorlogWaterSnaarinstrumentRacheltjie de BeerWinterBTWGroepsdrukAnale kankerAvbobSeksueel oordraagbare infeksieBeeldspraakSleutel (musiek)DokterHemelvaartsdagSpysverteringstelselLys van bekende Suid-AfrikanersSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeVryheidsdagVigsMag (sosiale wetenskappe)HeupRuslandVersamelnaamPenisLugbesoedelingImpakte van toerismeMenslike seksuele gedragVolhoubare ontwikkelingAgtervoegselOranjerivierKrimpvarkieSendelingposisieGreen PornoKamoefleringGroot GatSuid-AfrikaKoorsMeervoudByMarsStedelike gebiedSwitserlandJan-Willem BreureMaatskappyKleurTrappe van vergelykingWêreld- Ekonomiese ForumJode in Suid-AfrikaVisKontinentSuider-AfrikaAfrikaanse Taalmonument (Welkom)WaterbesoedelingChatGPTDramaVerkleurmannetjieVarkNoord-Kaap🡆 More