Windbreker

'n Windbreker, windjekker, of dutch-oven is 'n dun materiaalbaadjie wat ontwerp is om windjies en ligte reën af te keer, dit is egter 'n ligter weergawe van die baadjie.

Dit is gewoonlik van liggewigkonstruksie en kenmerkend van enige tipe sintetiese materiaal gemaak. 'n Windjekker het dikwels elastiese gordelbande, en/of armbande, en 'n ritssluiter laat dit aanpas by meeste weerstoestande.

Windbreker
'n Windjekker met sy bergbare kappie.

Gewone baadjies, jasse, ens. mag 'n tipe windjekker insluit as 'n binnevoering wat verwyder kan word as die gebruiker so voel. Windbrekers sluit soms 'n kappie in wat verwissel of verwyder kan word. Baie windbrekers het ook groot sakke op die binne- of buitekant wat dit moontlik maak om besittings te bedek teen die weer soos wind of reën soos hierbo genoem. Windbrekers bied lig tot matige isolerende beskerming, meer as 'n trui, maar minder as bv. 'n dik jas.

Windbrekers word hoofsaaklik gedurende die warmer seisoene gedra wanneer wind of reën verwag word, of as deel van 'n gelaagde strategie tydens kouer seisoene. Helderkleurige windbrekers kan ook gedra word deur hardlopers as beskerming teen die weer, of as reflektiewe klere vir veiligheid.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

JasReënWeer (meteorologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KontinentWaterbesoedelingAtleetvoetLimpopo (rivier)JuraMateriaalSkaakTuisbladBoelieryKevin RuddBateBurgerregtePinksterAsemhalingSokkerWet op Bantoe-onderwysHerpes simplexAborsieKommunismeWêreld- Ekonomiese ForumOrale seksAfleiding (taalkunde)KrimpvarkieGetalEiffeltoringArmoedeSwartbewussynsbewegingSias ReineckeKaapse VlakteWaterkringloopSikloonBevolkingHomofoonVoegwoordOogproblemeLika BerningLeierskapGoogle TranslateSinsbouKonflik (proses)AfkortingGemeenskapsorganisasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGeweldLuiperdBoerboelHector PietersonJohannes MeintjesSpeelkaartSpinnekopGoudKoppeltekenMangelontstekingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022NiemetaalEkostelselTelwoordSelfstandige naamwoordSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Afrikaanse skrywersEngelsVerenigde KoninkrykAborsie in Suid-AfrikaAustraliëByung-Chul HanVoedingDeelteken en umlautHindoeïsmeTafelbergAnneli van RooyenHaasMobutu Sese SekoPersUniversele Verklaring van Menseregte🡆 More