Swartland En Weskus Herald

Swartland en Weskus Herald was 'n onafhanklike gemeenskapskoerant wat elke Donderdag van 29 April 2002 tot 4 September 2008 op Malmesbury en later Vredendal in die Wes-Kaap uitgegee is.

Die koerant se drukoplaag was 6 000 per week.

Swartland En Weskus Herald
Morné van Rooyen was redakteur van Swartland en Weskus Herald tot Junie 2008.

Weekblad vir die Weskus

In die Swartland en Weskus is die Herald onder meer op Malmesbury, Moorreesburg, Darling, Piketberg, Porterville, Velddrif, Langebaan en Redelinghuys versprei. In die Olifantsriviervallei was vername verspreidingspunte onder meer Clanwilliam, Citrusdal, Vredendal, Klawer, Lutzville en Vanrhynsdorp. Buiten die hoofkantoor op Vredendal, het die Herald ook 'n kantoor op Porterville gehad. Die uitgewer en redakteur was Gerard Grobler. Die verslaggewers was Ilna Grobler, Tossie Engelbrecht en Elizna Mouton.

Die Herald het gepoog om met politiek 'n neutrale standpunt te handhaaf, hoewel die koerant nie geskroom het om standpunt in te neem oor kwessies van gemeenskapsbelang nie.

Verdwyning

Ná 'n uitgerekte regstryd met een van die land se grootste mediagroepe, is een van die beslote korporasies wat by die Herald betrokke was, in 2008 gelikwideer. Dit het meegebring dat die laaste uitgawe op 4 September 2008 verskyn. Net die volgende week is 'n nuwe weekblad gebore, Tempo.

Tags:

2002200829 April4 SeptemberMalmesburyVredendalWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sarah Rose KarrNelson MandelaLourierblaarNic de JagerDeon GrootKoeksisterSpekboomKlinkerKankerGewone tarentaalAuschwitz-konsentrasiekampIndiëDuitse Demokratiese RepubliekOorkruipersSeksuele penetrasieBosluisNaaktheidKlankJaarVoornaamwoordPiesangSpelerposisies in rugbyVergelyking (wiskunde)Heilige SaterdagVrugbaarheidKrugerwildtuinLuxemburg (provinsie)Rob HersovOSI-modelTon VoslooMilitêrPokkeEuropese UnieInsekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PersHoenderInsolasieBulgaryeAbstraksie (rekenaarwetenskap)Slag van BloedrivierMenstruasieFopnuusProtestantismeBateSteve HofmeyrRosettasteenPapierkelkeEreksieBrongitisOlifantsoorPuberteitLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameParysAfrikaanse WikipediaDoodstrafBrandstof22 NovemberNamakwalandTolla van der MerweHolocaustSokkerPtolemeusTasché BurgerVerkragtingFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022WikinewsSterGoogle MapsZirk van den BergMieliestronkMynie GrovéLys van medisinale kruieAngolaKoorsFra AngelicoPeru🡆 More