Swartlander

Swartlander is 'n gemeenskapskoerant in die Media24-stal wat in 2002 ontstaan het uit die samesmelting van Tempo en die Swartland Monitor.

Die sirkulasie is sowat 3 500 per week. Die uitgewer is Jacques Dommisse.

Swartlander het, anders as die ander gemeenskapskoerante van Media24 in die Wes-Kaap, sterk mededinging gekry van die maandblad Freegig en nog 'n onafhanklike gemeenskapskoerant, Swartland en Weskus Herald, wat Donderdae op Malmesbury uitgegee is. Die Herald het die laaste keer op 4 September 2008 verskyn, nadat dit sedert die begin van Julie 2008 na Vredendal geskuif het. Die weekblad staan tans as Tempo bekend.

Tags:

Media24

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersamelnaamSuid-Afrikaanse randWayde van NiekerkRefentse MorakeGrootste rampe in Suid-AfrikaKlereAntoniemDemokratiese Republiek die KongoTuberkuloseKlem-in-die-kaakDialoog in fiksieEugenetikaRina HugoAfrikanersArabiesBestuiwingVenda (taal)LiefdeFabelHoenderVreesAardverwarmingLys van Afrikaanse televisiereekseToerismePinksterBreinvliesontstekingOranjerivierLys van Afrikaanse rolprenteVleilandFinale OplossingSokkerLidwoordKindermishandelingWitbloedselNarsistiese persoonlikheidsteuringKrieketPaddaAdolf HitlerBedryfstelsel (inligtingstegnologie)SeilvaartLys van Afrikaanse skrywersEskomKlavierElon MuskWoordAnale kankerChroniese siekteLys van musiekinstrumenteLenteGrondbesoedelingNavorsingNag van die lang messeNederlandEnsiklopedieGevolge van aardverwarming op oseaneDemokrasieAtoomBeëdigde verklaringPolisieLDaggaBurgerregteAlliterasiePersentasieRassisme in AfrikaErfenisKerngeneeskundeKoorsblaarWelwillendheidsdagMotorvoertuigTemperatuurByHerfsPlaattektoniek🡆 More