Swaar Olie

Swaar olie, ook swaar stookolie genoem (Engels: heavy fuel oil, kort HFO), is 'n afvalproduk wat tydens distillasie of die kraakproses in olieraffinaderye ontstaan.

Die internasionale Engelse handelsnaam vir hierdie soort olie is marine residual fuel (MFO). Dikwels word ook die Amerikaanse benaming Bunker-C gebruik.

Swaar Olie
Swaar olie is 'n teeragtige, vloeitrae substansie (en 'n hoogs giftige karsinogeen) wat groot skade in deikate mariene ekosisteme aanrig as dit vrygestel word. Die benodigde viskositeit vir sy gebruik as brandstof in dieselenjins word deur verhitting bereik

Swaar olie word met dieselolie vermeng om as brandstof vir groot dieselenjins te dien, onder meer vir die aandrywing van groot skepe soos plesierbote en ouer stoomlokomotiewe wat vir die verbranding van olie toegerus is, maar ook in kragsentrales (vir kragopwekking en om prosesstoom te produseer).

Verwysings

Eksterne skakels

    Chemiese beskrywings

    The International Council on Clean Transportation

    Omgewingsake

    Scrubber-stelsels

Tags:

EngelsVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hannes van WykJohann de LangeNoord-KaapJesus van NasaretDoziSonkragKewerSonja HerholdtMandalaGoogle MapsNG gemeente TheunissenStereotipeSlawernyWerkersdagMartin Luther King jr.LewerDundermSekondêre sektor van die ekonomieEllipstekenUitwerking van klimaatsveranderingDuitsErfenisBalletAlkoholismeSeksposisieGetalReënFrankrykNetbalBeurtkragKangogrotteTsongaPlae van EgipteRooms-Katolieke KerkPersoonlikheidTropiese sikloonNatuurrampSeptimius AwardsElektroniese of digitale mediaSeekoeiKunsmatige intelligensieEkonomiese sektorGemeenskapsorganisasie19de eeuNasionaal-SosialismeVerkleurmannetjieRassisme in AfrikaDemi Lee MooreAnale seksSkoolUnited Democratic FrontLys van Afrikaanse rolprenteSuid-SothoPad na jou hartLys van medisinale kruieWaterbesparing in Suid-AfrikaMadison IvyMorfologie (taalkunde)SjimpanseeBesproeiingMiddelmisbruikTandbederfWerkloosheidMuskietOntwikkelende landBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Coca-ColaGevolge van aardverwarming op oseaneViëtnamoorlogBruin huisslangVoorsetselKalsiumOlimpiese SpeleDigtheidJohn Samuel SchlesingerSwartrenoster🡆 More