Supersinchroniese Wentelbaan

’n Supersinchroniese wentelbaan is ’n wentelbaan met ’n periode wat langer is as dié van ’n sinchroniese wentelbaan.

’n Sinchroniese wentelbaan het ’n wentelperiode wat ooreenstem met die rotasieperiode van die liggaam waarin die wentelbaan se massamiddelpunt lê.

Voorbeelde

Supersinchroniese Wentelbaan 
Mars se mane, Phobos en Deimos, is onderskeidelik in ’n subsinchroniese en supersinchroniese wentelbaan. Phobos wentel vinniger om Mars as wat Mars se rotasiespoed is en Deimos stadiger.

Die meeste mane in die Sonnestelsel is in supersinchroniese wentelbane. Die Maan is in ’n supersinchroniese wentelbaan met die Aarde en wentel stadiger as die Aarde se rotasieperiode van 24 uur. Die binneste maan van Mars, Phobos, is in ’n subsinchroniese wentelbaan met ’n periode van net 0,32 dae. Die buitenste maan, Deimos, is in ’n supersinchroniese wentelbaan.

Sien ook

Verwysings

Skakels

  • Supersinchroniese Wentelbaan  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Supersinchroniese Wentelbaan VoorbeeldeSupersinchroniese Wentelbaan Sien ookSupersinchroniese Wentelbaan VerwysingsSupersinchroniese Wentelbaan SkakelsSupersinchroniese WentelbaanMassamiddelpuntSinchroniese wentelbaanWentelbaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TegnologieJan van RiebeeckMielieDepressie (gemoedstoestand)Verenigde State van AmerikaVeelvoudige sinSwartrenosterWater (molekuul)KortverhaalMartin Luther King jr.LübeckErfenishulpbronNG gemeente JansenvilleElon MuskMiddeloorontstekingSharpeville-slagtingPiesangEkonomieVoegwoordKunsGeskiedenis van AfrikaansKoolstofSelfstandige naamwoordKoorsblaarSeilvaartJansenvilleStaatstoelaeAluminiumGawes van die Heilige GeesKaapstadse waterkrisis 2015-2018SkaakKonsentrasiekampErektiele disfunksieHomofoonKlopjagInligtingInsekXenofobieRugbyBernice WestHeelgetalSeksuele penetrasieNamibiëGqeberhaLatynWayde van NiekerkKopieregGasTafelbergVulkanismeIndustriële RevolusieLys van Suid-Afrikaanse skrywersAardeHartversakingKonjunktivitisLionel PetersonArabies-Israeliese konflikLeonardo da VinciAborsie in Suid-AfrikaInfeksieFibonacci-reeksHeidelberg, GautengArmoedeverligtingHannes van WykVlinderBoerboelBlack SashKalsiumConsolidated B-24 LiberatorSuikersiekteToekoms van die AardeLimpopo (rivier)HipoteseAngina pectoris🡆 More