Subsinchroniese Wentelbaan

’n Subsinchroniese wentelbaan is ’n wentelbaan met ’n periode wat korter is as dié van ’n sinchroniese wentelbaan.

’n Sinchroniese wentelbaan het ’n wentelperiode wat ooreenstem met die rotasieperiode van die liggaam waarin die wentelbaan se massamiddelpunt lê.

’n Satelliet wat in ’n prograde subsinchroniese wentelbaan om die Aarde is, sal lyk of dit ooswaarts beweeg soos gesien van die Aarde se oppervlak af.

Mane

Die meeste mane in die Sonnestelsel is in ’n supersinchroniese wentelbaan, met ’n langer periode as die planeet se rotasieperiode. Die Maan is in ’n supersinchroniese wentelbaan met die Aarde en wentel stadiger as die Aarde se rotasieperiode van 24 uur. Die binneste maan van Mars, Phobos, is in ’n subsinchroniese wentelbaan met ’n periode van net 0,32 dae. Die buitenste maan, Deimos, is in ’n supersinchroniese wentelbaan.

Sien ook

Verwysings

Skakels

  • Subsinchroniese Wentelbaan  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Subsinchroniese Wentelbaan ManeSubsinchroniese Wentelbaan Sien ookSubsinchroniese Wentelbaan VerwysingsSubsinchroniese Wentelbaan SkakelsSubsinchroniese WentelbaanMassamiddelpuntSinchroniese wentelbaanWentelbaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Duitse maselsStudievaardighedeBosbokSuikersiekteSuid-Afrikaanse GrensoorlogPinksterPersentasieLys van Afrikaanse rolprenteLys van Suid-Afrikaanse musikanteBeeldspraakAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDemi Lee MooreOrthopteraKurt-Lee ArendseWerwelkolomWeervoorspellingOnse VaderVratHartaanvalKookpuntSteve BikoKoperSwartkwasmuishondStaatstoelaeSkarlakenkoorsAkademiaOranjerivierUnited Democratic FrontKerrieFinansiële staatReg tot ‘n gesonde omgewingPlastiekErfenisdag (Suid-Afrika)WaterLübeckRugbywêreldbeker 2023BurgerregteAkuutMilitêre diensplig in Suid-AfrikaKindersiektesPesachSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDieregeluideOu Apostoliese KerkLeestekenKultuurKongo-krisisStikstofWitbloedselSpysverteringstelselWaterbesparing in Suid-AfrikaHartseerSamestellende afleidingTarentaleTurkyeVioolOopbroninhoudRudi ClaaseGrondSprokieGasDroomLys van Afrika-landeTweede VryheidsoorlogAtoomWayde van NiekerkHoofkarakterSeekoeiGalileo GalileiCleopatra VIITopsy SmithSuid-SothoNamakwalandEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBloeddrukGriekwa-Afrikaans🡆 More