Maan Deimos

Deimos (Grieks: Δείμος; ook Mars II) is die kleiner en uiterste van die twee mane van die planeet Mars, die ander is Fobos.

Dit is vernoem na Deimos, 'n seun van Ares (Mars) en Afrodite in die Griekse mitologie, wat "skrik" of "vrees" beteken. Dit is ook een van die kleiner mane in die sonnestelsel.

Deimos   Deimos se sterrekundige simbool
Deimos
Deimos, soos waargeneem deur die Mars Reconnaissance Orbiter-wenteltuig op 21 Februarie 2009.
Ontdekking
Ontdek deur Asaph Hall
Datum 12 Augustus 1877
Alternatiewe nameMars II
Wentelbaaneienskappe
Epog J2000
Halwe lengteas 23 460 km
14 580 myl
Wentelperiode 1,262 44 dae
30,30 h
Gem. omwentelingspoed 1,35 km/s
Baanhelling 0,93° (tot Mars se ewenaar)
1,793° (tot onveranderbare vlakte)
27,58° (tot Ekliptika)
Satelliet van Mars
Fisiese eienskappe
Afmetings 15 × 12,2 × 10,4 km
Gem. radius 6,2 km
3,9 myl
Massa 1,48×1015 kg
(2,5×10-10 Aardes)
Gem. digtheid 1,471 g/cm³
Oppervlak-
aantrekkingskrag
0,003 9 m/s²
(3,9 mm/s²)
0,000 40 g (400 µg)
Ontsnapping-
snelheid
5,6 m/s
20 km/h
Rotasieperiode sinchronies
0,068
Temperatuur ≈233 K
Skynmagnitude 12,4

Ontdekking

Maan Deimos 
Die teleskoop gebruik om Deimos en Phobos die eerste keer waar te neem.
Maan Deimos 
Wentelbane van Phobos en Deimos (volgens skaal)

Deimos is die eerste keer waargeneem deur die Amerikaanse sterrekundige Asaph Hall op 12 Augustus 1877 by die Amerikaanse marine-sterrewag in Washington, D.C. om 07:48 MGT. Asaph Hall het ook Fobos, Mars se ander maan, ontdek.

Die name is voorgestel deur Henry Madan (1838–1901), natuurwetenskapmeester by Eton, vanuit Boek XV van die Ilias, waar Ares sy twee seuns (Phobos en Deimos) oproep.

Deimos is van naderby gefotografeer deur Mariner 9 in 1971, Viking 1 in 1977, Phobos 2 in 1988, Mars Global Surveyor in 1998 en 2003, en deur die Mars Express in 2004 en 2008.

Verwysings

Eksterne skakels

Eietydse verwysings na die eerste waarneming van Phobos en Deimos:

Tags:

AfroditeAresFobos (maan)GrieksGriekse mitologieMars (planeet)Natuurlike satellietPlaneetSonnestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EuropaBloeddrukVaginaKerngeneeskundeDuitsKerrieOopbroninhoudOlimpiese SomerspeleHidroëlektrisiteitTussenwerpselDemi Lee MooreWitbloedselDokterKoppeltekenVolhoubare ontwikkelingPaasfeesRobert SobukweTolla van der MerweRassisme in AfrikaEerste WêreldoorlogRugbyGlobaliseringChatGPTHolocaustGeskiedenis van kindermishandelingHoenderStaalSkarlakenkoorsAlliterasieNamibiëAkuutErosietipesLys van kinderspeletjiesPlastiekLys van Joodse feeste en herdenkingsIdioomRenosterAardbewingVolstruisRassismeDeelwoordWater (molekuul)HadedaUniegebouMuishondKoolhidraatSeksismeHoofkarakterOranjerivierBernice WestOlimpiese Somerspele 2012Intensiewe vormSportMierFotoDesimale breukeKommunikasieBloutongsiekteAssonansieHeupvervangingKrugerwildtuinJSEDigvormMieliestronk23 AprilVerlede tydAartappelKersfeesEkonomie van Suid-AfrikaNamakwalandLabia (geslagsdele)Lys van Suid-Afrikaanse skrywersTurkyeOlimpiese SpeleVoëlPolisieSimmetrieBors🡆 More