Sundevall-Bladneusvlermuis

Die Sundevall-bladneusvlermuis (Hipposideros caffer) kom hoofsaaklik voor die oostelike dele van Suid-Afrika, Mosambiek, en sentraal-noord in Namibië.

Sundevall-bladneusvlermuis
Sundevall-Bladneusvlermuis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Hipposideridae
Genus:
Hipposideros
Spesie:
H. caffer
Binomiale naam
Hipposideros caffer
(Sundevall, 1846)
Sundevall-Bladneusvlermuis

Voorkoms

Die kleur van die vlermuis wissel van grysbruin tot goudbruin. Die soogdier word tot 9cm lank en weeg ±8g.

Habitat en gewoontes

Hulle verkies die Savanneboomveld. Bedags rus hulle in grotte en uitgrawings of hang aan plafonne onder dakke. Hulle eet insekte. Een kleintjie word vroeg in die somer gebore.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Sundevall-Bladneusvlermuis VoorkomsSundevall-Bladneusvlermuis Habitat en gewoontesSundevall-Bladneusvlermuis Sien ookSundevall-Bladneusvlermuis VerwysingsSundevall-Bladneusvlermuis BronSundevall-Bladneusvlermuis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NG gemeente JansenvilleRenteLys van Suid-Afrikaanse skrywersArendPeriodieke tabelPropagandaC. Louis LeipoldtElon MuskViëtnamWikiquoteMaroela MediaLys van Nederlandse skildersGalblaasOligopoliePrimêre sektor van die ekonomieRina HugoKwaZulu-NatalArabies-Israeliese konflikGeskiedenis van Suid-AfrikaFibonacci-reeksEnsiklopedieKlimaatveranderingWaterMark (ekonomie)Lys van Afrikaanse skrywersStollingsgesteenteAfrikaanse woordelys en spelreëlsJansenvillePubliekHondMangelontstekingNamakwalandMeervoudIndustriële RevolusieWiskundeAngina pectoris23 AprilHerpes simplexMantisLewerMenstruasie7de LaanEkonomiese sektorBeaufortskaalDrinkwatervoorsieningBorsteJagluiperdHeidelberg, GautengSpinnekopWayde van NiekerkSteenkoolKappie (skryfteken)NierversakingOu Apostoliese KerkGroepsgebiedewetKonjunktivitisLongDiepaartromboseUnited Democratic FrontBreinvliesontstekingMahatma GandhiNasiebouSportAarverkalkingDroogteEugenetikaLionel MessiOntwerpDolfynWaarheid-en-versoeningskommissieBynierVerkragtingInstagramOopbroninhoud🡆 More