Stikstofmonoksied: Chemiese verbinding

Stikstofmonoksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof met formule NO.

Eienskappe

Algemeen

Naam Stikstofmonoksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Stikstofmonoksied: Biologiese rol, Vorming en reaktiwiteit, Besoedeling
Chemiese formule NO
Molêre massa 30,01 g/ml
CAS-nommer 10102-43-9  
Voorkoms kleurlose gas
Fasegedrag
Smeltpunt -163,6 °C
Kookpunt -151,8 °C
Digtheid 1,04 rel lug=1;

1,3402 g/L

Oplosbaarheid 7,3% in water @ 0 °C;

opl. in swaelsuur, alkohol, CS2 

Kritieke temperatuur -93,15 °C 
Henry se konstante 1,9 x 10-3 [mol/L.atm] 1500 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LC50 115 dpm (rot; 1 uur)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Stikstofmonoksied: Biologiese rol, Vorming en reaktiwiteit, Besoedeling Chemie
Stikstofmonoksied: Biologiese rol, Vorming en reaktiwiteit, Besoedeling
Die rol van NO in die vorming van osoon

Hierdie oksied is 'n kleurlose prikkelende gas wat maklik met suurstof in die atmosfeer reageer om die bruin gas stikstofdioksied (NO2) te vorm. Die diatomiese NO-molekuul het 'n onewe aantal elektrone en is 'n paramagnetiese radikaal.

Biologiese rol

Die NO-molekuul speel 'n belangrike rol in die menslike liggaam. Daar is 'n ensiem wat hierdie molekuul uit die aminosuur L-arginien vervaardig. Hierdie ensiem word byvoorbeeld in die neurone van die lugweë aangetref. NO dien as 'n boodskapper wat inligting van die een senuweesel na 'n ander oordra.

Vorming en reaktiwiteit

Stikstofmonoksied word gewoonlik in die nywerheid vervaardig deur ammoniak te verbrand:

    Stikstofmonoksied: Biologiese rol, Vorming en reaktiwiteit, Besoedeling 

Hierdie proses vereis ongeveer 900 °C en 'n katalisator soos platinum. Die gevormde NO moet ook vinnig tot 150 °C afgekoel word om te verhoed dat N2 gevorm word.

NO kan uit oksidasiereaksies van salpetersuur gevorm word:

    Stikstofmonoksied: Biologiese rol, Vorming en reaktiwiteit, Besoedeling 

NO kan met halogene oksohalogeniede vorm, soos:

    Stikstofmonoksied: Biologiese rol, Vorming en reaktiwiteit, Besoedeling 

Hierdie verbinding kom ook in koningswater voor.

Besoedeling

NO kan in 'n binnebrandenjin ontstaan en hierdie proses is 'n belangrike bron van lugbesoedeling. Stikstofmonoksied kan in die lae atmosfeer as 'n katalisator optree in 'n fotochemiese proses wat osoon vorm. Motorvoertuie word dikwels met 'n katalisator toegerus om dit te verhoed.

Verwysings

Tags:

Stikstofmonoksied Biologiese rolStikstofmonoksied Vorming en reaktiwiteitStikstofmonoksied BesoedelingStikstofmonoksied VerwysingsStikstofmonoksiedChemiese formuleStikstofSuurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StikstofWilna SnymanAborsie in Suid-AfrikaMeervoudAppendiksStam (taalkunde)Suid-Afrikaanse InkomstediensBedreigde spesieRefentse MorakeCheslin KolbeTwaalf Stamme van IsraelBurgerregteAfleiding (taalkunde)KlopjagMantisLettergreepNic de JagerLys van Suid-Afrikaanse musikanteRymBeaufortskaalCarles PuigdemontArabiesKrimpvarkieLeierVeelvoudige sinPinksterVarkgriepOm-te-infinitiefkonstruksieHondJaco JacobsHernubare energieDiskriminasieTennisTussenwerpselNelson MandelaGroot TrekC. Louis LeipoldtDuitslandGqeberhaVierde Industriële RevolusieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTikTokGawes van die Heilige GeesVerkoueMark (ekonomie)AfrikanersAfrikaanse woordelys en spelreëlsSendelingposisieOlimpiese SpeleJaarKortverhaalWeer (meteorologie)Cleopatra VIIYsbeerDoelwitGrondWelwillendheidsdagRivierTemperatuurHokkieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWapen van Suid-AfrikaHulpwerkwoordBrandmondsindroomKlem-in-die-kaakEmfiseemBloedvergiftigingHeupNederlandsWolkVigsBTWVlag van Suid-AfrikaCristiano RonaldoKolitis🡆 More