Distikstofmonoksied: Chemiese verbinding

Distikstofmonoksied of distikstofoksied of laggas is 'n verbinding van stikstof en suurstof met formule N2O.

Eienskappe

Algemeen

Naam Distikstofmonoksied 
Ander name Laggas
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Distikstofmonoksied: Chemiese verbinding
Chemiese formule N2O
Molêre massa 44 g/mol
CAS-nommer 10024-97-2
Fasegedrag
Smeltpunt -90,81
Kookpunt -88,5
Digtheid 1,2 rel; 0,785 g/cm3 (@ 20)
Oplosbaarheid 2,2 mg/L in water 
Kritieke temperatuur +36,4 
Kritieke druk 7255 kPa 
Henry se konstante 2,47 x 10-2 [mol/L.atm] 2675 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt geen 
LC50 > 250 dpm/4h (rot)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Distikstofmonoksied: Chemiese verbinding Chemie
Distikstofmonoksied: Chemiese verbinding
Whippets gaskapsules met N2O om slagroom te maak

Dit is 'n kleurlose, taamlik onreaktiewe gas wat soeterig smaak en narkotiese eienskappe het. Dit word as dryfgas gebruik om vinnige slagroom te maak.

Vorming en reaktiwiteit

Laggas is termodinamies 'n sterk oksideermiddel, maar dit is kineties gehinder. Daarom is dit taamlik onreaktief. Laggas kan by ontploffings van ammoniumnitraat gevorm word:

    Distikstofmonoksied: Chemiese verbinding 

Hierdie reaksie is spontaan termodinamies (Distikstofmonoksied: Chemiese verbinding ) en verloop ná detonasie baie vinnig.

Kweekhuisgas en osoongat

Die aarde se atmosfeer word aan laggas blootgestel. Daar is natuurlike bronne, maar die mens het die blootstelling duidelik vergroot.

Die geskiedenis van die aardatmosfeer se laggasvlakke is nie so goed bekend as ander gasse s'n nie, maar ons weet dat die vlakke van 1 n.C. tot omtrent 1850 n.C. op ongeveer 270 dele per miljard amper konstant gebly het. Vanaf 1850 het dit egter begin styg en is nou ongeveer 320 dpmj. Die mens se bydrae kom uit die landbou, soos landboubemesting en veevoer, maar ook van die verbranding van biomassa en uit die nywerheid.

Laggas is taamlik stabiel in die troposfeer, maar in die stratosfeer is die halfleeftyd ongeveer 120 jaar. Daar kan dit fotochemies ontbind en atomêre suurstof in die (1D)-opgewekte elektroniese toestand vorm:

    Distikstofmonoksied: Chemiese verbinding 

Dit vernietig 'n laggasmolekuul wat 'n kragtige kweekhuisgas is, maar dit skep ook 'n ander probleem. Die suurstofatoom wat gevorm word is baie reaktief. Dit kan 'n tweede laggasmolekuul aanval

    Distikstofmonoksied: Chemiese verbinding  (40%)

of:

    Distikstofmonoksied: Chemiese verbinding  (60%)

Die stikstofmonoksied wat gevorm word kan osoon vernietig en het reeds 'n groot bydrae tot die osoongat gelewer.

Verwysings

Tags:

StikstofSuurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HorlosieJavaScriptNederduitse Gereformeerde KerkPubiese hareMIVLys van elemente volgens simboolRandall WicombSigaretSkaapRefentse MorakeKunsmatige algemene intelligensieDieregeluideVoëlLeonardo da VinciMoedersdagBelvidere Holy Trinity-kerkTennisWiki CommonsSaldanhabaaiNylrivier (Suid-Afrika)Abstraksie (rekenaarwetenskap)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Neurenberg-verhoreVersamelnaamMisdaadromanMasturbasieNemunasWiskundige terminologieKlimaatveranderingDawidJeugdagDansAfrikaanse taalleerNylrivierLionel PetersonWêreld- Ekonomiese ForumAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMelaatsheidDesmond TutuGevolge van aardverwarming op oseaneBraaiKorrupsieJan van HunksHibernasieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKoggelmanderPornografieHomofoonTurksvyKameelperdOopbroninhoudVrymesselaryBuffelSelfvertroueWoordeboek van die Afrikaanse TaalSendelingposisieDulcie van den BerghLys van landeKalsiumVeeartsSpringbokkeMusiekteaterPoesMaatskaplike verantwoordelikheidIvan ZimmermannDigvormPesachAnneli van RooyenPomeloHenry MurrayEpilepsieAntjie KrogVoorvoegselRenosterHerfs🡆 More