Paramagnetisme

Paramagnetisme is die magnetiese eienskap van 'n materiaal wat ongepaarde elektronspins bevat wat nie aan mekaar gekoppel is nie.

Paramagnetisme
Diagram van 'n paramagneet met en sonder 'n magneetveld

'n Paramagnetiese materiaal sal by blootstelling aan 'n uitwendige magneetveld met sterkte H 'n magnetisasie M genereer wat direk eweredig is aan die veld. Die eweredigheidskonstante word die vatbaarheid of susseptibiliteit genoem.

Die magnetiese vatbaarheid volg gewoonlik Curie-Weiss se wet wat sê dat dit omgekeerd eweredig met die (absolute) temperatuur is:

Hierin is C die Curie-konstante wat bepaal word deur die grootte en die aantal van die magnetiese momente (spins) in die materiaal:

      Die magnetiese deurdringbaarheid van die vakuum:
      Die aantal spins per volume:
      Die magnetiese moment van die spins:
      Konstante van Boltzmann:

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EreksieRooibokXenofobieGeprosesseerde kosEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPoesSkerpioenFaf de KlerkThys die BosveldklongChristendomDemi Lee MooreLemoenGrondbesoedelingKatJodeKappie (skryfteken)Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNuwe TestamentPeriodieke tabelByvoeglike naamwoordLys van Nederlandse skildersSpreeuHindoeïsmeCarles PuigdemontWekkerAtlantis, Wes-KaapChemiese elementHomoniemLetterkundeTrappe van vergelykingStrykysterMonopolyWetenskaplike klassifikasieEerste WêreldoorlogMaagYstervarkFotosintesePlaattektoniekWiskundige terminologiePornhubKasterolieOnderwerp (taalkunde)TegnologieGroepsdrukGesonde dieetYsterMaroela MediaVolhoubaarheidKwame NkrumahPseudowetenskapDramaSomerJacques LootsPubliekEufemismeJudaïsmeVierkantswortelProstaatklierVerkleinwoordGewone breukeHeks van HexrivierAnneli van RooyenNiemetaalTekstielSinkSkilpadHorlosieVoorvoegselBrongitisVraag en aanbodGriekwa-AfrikaansChristiaan BarnardKlimaatsverandering in AfrikaGoudBiologieBeaufortskaalWaterbesparing in Suid-Afrika🡆 More