Stikstofdioksied: Chemiese verbinding

Stikstofdioksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof met die formule NO2.

Eienskappe

Algemeen

Naam Stikstofdioksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Stikstofdioksied: Chemiese verbinding
Chemiese formule NO2
Molêre massa 46,01 g/mol
CAS-nommer 10102-44-0  
Voorkoms Bruin gas; bruin vloeistof  
Reuk Stekend  
Reukdrempel 0,1 - 0,4 dpm
Fasegedrag
Smeltpunt -11,2 °C
Kookpunt +21,2 °C
Digtheid 1,58 rel. lug
Oplosbaarheid Reageer met water; opl. in CCl4, CHCl3 
Henry se konstante 3,3 x 10-2 [L/mol.Atm]; 2000 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LC50 115 dpm (rot: 1 uur)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Stikstofdioksied: Chemiese verbinding Chemie
Stikstofdioksied: Chemiese verbinding
Stikstofdioksied se vorme is afhanklik van temperatuur.

Dit is 'n triatomiese molekulêre stof, wat 'n radikaal is en 'n geboë vorm het. Hierdie bruin gas maak 'n belangrike deel uit van lugbesoedeling en word in die atmosfeer maklik uit stikstofmonoksied gevorm.

Die stof kan dimeriseer en die kleurlose distikstoftetroksied vorm wat nie 'n radikaal is nie:

Hierdie dimerisasie is 'n ewewig wat na links skuif by laer temperatuur.

Reaktiwiteit

NO2 is 'n N(IV)-verbinding. In basiese waterige oplossings disproposioneer dit tot nitriet N(III) en nitraat N(V):

    Stikstofdioksied: Chemiese verbinding 

Met fluoor kan NO2 'n nitrielfluoried vorm:

    Stikstofdioksied: Chemiese verbinding 

Hierdie gas is 'n kragtige fluorineringsmiddel.

Verwysings

Tags:

Chemiese formuleStikstofSuurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterpokkiesBateHemelvaartsdagLangste woordFossielbrandstofKlinkerEngelsEkonomie van Suid-AfrikaMIV/vigs in Suid-AfrikaGroot TrekLiefdeVolstruisRacheltjie de BeerAbstraksie (rekenaarwetenskap)NierversakingToekoms van die AardeKlavierKewerEnkelvoudige sinGeskiedenis van AfrikaansAfkappingstekenLys van myne in Suid-AfrikaHartOnderhandelinge om apartheid te beëindigBokmakierieVraag en aanbodWaterkringloopMosesBreingewasRefentse MorakeSlawernyHamburgerTrekarbeidGeprosesseerde kosIdioomBevolkingsafnameSoogdierBrendan PeyperHartaanvalNarsismeRooikatPornografiese akteurKongo-krisisNoord-KaapGemeenskapsorganisasieHoofstadMartin Luther King jr.BorskankerVerkoueBruto binnelandse produkAkroniemPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse televisiereeksePornografieGoudkus (streek)Klein-KarooNasionalismeAnale seksKasteel die Goeie HoopThabo MbekiEugenetikaTweede WêreldoorlogKriekHomofoonByvoeglike naamwoordSaartjie BaartmanKoorsGrondsoorteMark (ekonomie)Olimpiese SomerspeleKommunismeCovid-19-pandemieChemiese reaksieTuberkulose🡆 More