Springfontein

Springfontein is 'n landboudorp in die suide van die Vrystaat, in Suid-Afrika, naby die Gariepdam.

Die N1 nasionale pad gaan langs die dorp verby.

Springfontein
Die NG kerk Springfontein
Springfontein is in Vrystaat
Springfontein
Springfontein
Springfontein Springfontein se ligging in Vrystaat
Koördinate: 30°15′14″S 25°42′14″O / 30.25389°S 25.70389°O / -30.25389; 25.70389 25°42′14″O / 30.25389°S 25.70389°O / -30.25389; 25.70389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitKopanong
Stigting1904
Oppervlak
 • Totaal16,5 km2 (6,4 vk. myl)
Hoogte
1 515 m (4 970 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 699
 • Digtheid224/km2 (580/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.1%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense21.1%
 • Swart mense75.1%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Xhosa 41.5%
 • Afrikaans 28.9%
 • Sotho 22.8%
 • Tswana 3.1%
 • Ander 3.8%
Skakelkode051

Geskiedenis

Die dorp ontleen sy naam aan 'n sterk artesiese fontein op die plaas Springfontein. Hartleydale, 'n deel van die hierdie plaas is in 1904 as die standplaas vir die nuwe dorp verkies. Munisipale status is in 1912 toegeken.

Anglo-Boereoorlog

Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het die Britte 'n konsentrasiekamp hier bedryf. 704 vroue en kinders sterf hier hoofsaaklik van die strawwe winter van 1901. Hulle grafte kan gesien word in die konsentrasiekamp se begraafplaas. Gedurende die oorlog het Emily Hobhouse die kamp besoek om ondersoek in te stel oor omstandighede in kampe.

Distrik

Springfontein is 'n belangrike spoorwegaansluiting. Die hooftrajekte van Port Elizabeth en Oos-Londen na Gauteng kom hier bymekaar. Daar is ook 'n lyn wes via Jagersfontein en Fauresmith na die diamantdorp Koffiefontein. Gemengde boerdery (skape, beeste en mielies) word in die distrik beoefen.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Springfontein GeskiedenisSpringfontein Anglo-BoereoorlogSpringfontein DistrikSpringfontein Sien ookSpringfontein BronSpringfontein VerwysingsSpringfonteinDorpGariepdamLandbouN1 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPampoentjiesSwangerskapHeuningbyErica BoyerViëtnamoorlogSomer20ste eeuVoedingDonderstormKwaZulu-NatalMeeueDaggaAardbewingSendelingposisieWet op NaturellengrondStereotipeMurunwa MakwarelaHomofoonKinderregteVraag en aanbodDrinkwatervoorsieningHidroëlektrisiteitYouTubeWaarheid-en-versoeningskommissieTekstielGrondBorsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopWitrenosterGroepsdrukAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidBrongitisHernubare energieSeekoeiBreinvliesontstekingSonResensieAtriale fibrillasieBTWGasMobutu Sese SekoRobbeneilandOseaanMenslike skeletEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingNaaldekokerEnsiklopediePrimêre sektor van die ekonomieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaViëtnamHector PietersonProvinsies van Suid-AfrikaSuid-SothoBerghaanAfrikaanse taalleerStedelike hitte-eilandOorstromingNasionaal-SosialismeEthiopiëBloedsomloopstelselJan-Willem BreureJudaïsmePersoon (taalkunde)Griekwa-AfrikaansInsekNasionalismeStollingsgesteenteOranjerivierTamatieHandwoordeboek van die Afrikaanse Taal🡆 More