Spikkelarendrog

Die Spikkelarendrog (Aetobatus narinari) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.

Die vis is groot met 'n verhewe kop met die aan die sykante. Dit is bruin of swart van kleur met wit spikkels op sy lyf.

Spikkelarendrog
Spikkelarendrog
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
Batoidea
Orde:
Familie:
Genus:
Aetobatus
Spesie:
A. narinari
Binomiale naam
Aetobatus narinari
(Euphrasen, 1790)
Sinonieme

Aetobatis latirostris
Aetobatis narinari
Aetomylus maculatus
Myliobatis eeltenkee
Myliobatis macroptera
Myliobatus punctatus
Raia quinqueaculeata
Raja narinari
Stoasodon narinari

Daar kan tot 50 giftige stekels naby die stertwortel wees. Die stert kan ook tot 2.5 keer die lengte van die rog se lyf wees. Dit kan tot 2.3 m breed word en weeg dan 98 kg. Die rog swem naby die bodem in water wat tot 50 m diep is. Hulle vreet tweekleppiges, skaaldiere en seekatte. In Engels staan die rog bekend as die Spotted eagleray.

Sien ook

Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Spikkelarendrog Sien ookSpikkelarendrog BronneSpikkelarendrog VerwysingsSpikkelarendrog Eksterne skakelSpikkelarendrog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Eben EtzebethTweede VryheidsoorlogMisdaadGevolge van aardverwarming op oseaneAborsie in Suid-AfrikaBreinOntdekking van die chemiese elementeJo BlackKrugerwildtuinAfrikanersDansNelson MandelaSonja HerholdtEnkelvoudige sinSeksuele opwekkingKaartSeptimius AwardsAtleetvoetHamburgerJeuksiekteSamestellende afleidingKommunismeLimfvatstelselTuberkuloseOutismeHipoteseBerilliumEskomPankreasSeksualiteitKarnivoorVerkleinwoordVeerLieweheersbesieWiskundige terminologieNamibiëSelfvertroueKappie (skryfteken)GrondsoorteKnysnaHaasSteve HofmeyrWetenskaplike klassifikasieKleurHartaanvalSpringbokkeErfenisAustraliëTswanaProvinsies van Suid-AfrikaAnneli van RooyenAborsieMetafoorEllipstekenStaat PalestinaProteïenKolonialismeAluminiumVierde Industriële RevolusieBuffelRuslandKletsrymWapen van Suid-AfrikaNoord-KaapPenisDemi Lee MooreSteenkool in Suid-AfrikaInternetJudaïsmeVerenigde State van AmerikaVrouE-posBeroerteOsoonlaagKlimaat🡆 More