Battery

'n Battery is 'n toestel van een of meer elektrochemiese selle in dieselfde houer wat elektrisiteit deur 'n chemiese reaksie ontwikkel.

Battery
'n Litium-battery

Batterye kan vir eenmalige gebruik of herlaaibaar wees. Batterye vir eenmalige gebruik word dikwels aangewend in handwerktuie of ander draagbare toestelle. Herlaaibare batterye is een van die min maniere om elektriese energie te stoor en hulle word daarom vir etlike jare reeds in motorvoertuie gebruik, maar hulle is swaar en die energiedigtheid is nie groot nie. Draagbare telefone het die behoefte aan herlaaibare batterye vergroot, en daarom navorsing op dié gebied versnel.

'n Besondere vorm van 'n battery is die brandstofsel.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

ElektrisiteitElektrochemiese sel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WhatsAppNaaldekokerMetaalKookpuntNarsismeMagsverheffingAarde se atmosfeerWêreldboekedagBek-en-klouseerHoofletterJo BlackKrap2001Familie (verwantskap)WerkloosheidSarel Jacob PretoriusBestuiwingTafelsoutBronadresSwartbewussynsbewegingChristiaan Frederik BeyersIdioomVoedselkettingImpakte van toerismeLongInsekMorfeemAngina pectorisLys van hoofstedeSaartjie BaartmanLys van Suider-Afrikaanse soogdierePersentasieSokkerGrondwetSinkAl-FatihaKolitisLenteKindersiektesBeëdigde verklaringTekstielNiemetaalSekondêre sektor van die ekonomieSeekoeiAfvalbestuurIndustriële RevolusieWikipediaKoos BekkerRookgewoonteJansenvilleGewone breukeKongo-krisisGreen PornoCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMaagPad na jou hartKasteel die Goeie HoopDawidGoudkus (streek)AgtervoegselConsolidated B-24 LiberatorLetterlike en figuurlike taalgebruikPseudowetenskapVeerLeeuWoordeboek van die Afrikaanse TaalSean CombsHomoniemBoerboelWatersuiweringGrondMielieSuikersiekteSkaapVaste stof🡆 More