Litiumkobaltiet: Chemiese verbinding

Litiumkobaltiet; IUPAC-naam litiumkobaltaat-III; ook litiumkobalt(III)oksied is 'n gemengde oksied van litium en kobalt met oksidasietoestand +3 en die formule LiCoO2.

Eienskappe

Algemeen

Naam Litiumkobaltiet 
Sistematiese naam Litiumkobaltaat-III 
Ander name Litiumkobalt(III)oksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule LiCoO2
Molêre massa 58,44 [g/mol]
CAS-nommer 12190-79-3  
Voorkoms Blouerigswart vastestof
Fasegedrag  
Selkonstantes 0.2817nm 1.4059nm  
Ruimtegroep R3
Nommer 166
Smeltpunt >1000 °C
Kookpunt
Digtheid 4,62 g/cm3 (gemeet), 5,03 g/cm3 (bereken)
Oplosbaarheid onoplosbaar

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Litiumkobaltiet: Chemiese verbinding Chemie

Litiumkobaltiet is 'n vastestof met hoë smeltpunt en 'n gelaagde kristalstruktuur, wat tot die α-NaFeO2-tipe behoort. Die kobaltatome is in oktaëders van suurstofatome en vorm gelaaide lae met formule CoO2. Die struktuur is romboëdries met 'n ABCABC-drie-lae-volgorde. Tussen hierdie lae is 'n laag Li+-ione wat die stof elektries neutraal maak.

Interkalasie

Die stof word baie as katode-materiaal in litiumioonbatterye aangewend. Die stof se besonder eienskappe berus op die moontlikheid om die litiumione te deïnterkaleer: amper die helfte van hulle kan verwyder word sonder groot wysiging van die kristalstruktuur. Die c-as van die kristalstruktuur word net effens anders. Die interkalasie / deïnterkalasie – reaksie kan weergegee word as:

    Litiumkobaltiet: Chemiese verbinding 

Hierdie reaksie verteenwoordig 'n oksidasie van die oksied en die oksidasietoestand van kobalt styg van +3 na waardes groter as 3. Die gevormde oksied is 'n nie-stoigiometriese verbinding met 'n gemengde kobaltoksidasietoestand +3/+4.

Vervaardiging

Litiumkobaltiet kan by 'n temperatuur van 900 oC uit litiumkarbonaat en Co3O4 en suurstof vervaardig word:

    Litiumkobaltiet: Chemiese verbinding 

Die stof kan by kamertemperatuur gemaklik geoksideer word tot LixCoO2 met I2, Br2, H2SO4 of NO2BF4 en behou sy romboedriese drie-lae-struktuur vir 0,54Co4+-ioon wat deur oksidasie gevorm word verander van hoëspin vir 0,94

Verwysings

Tags:

KobaltLitiumOksidasietoestandOksied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PretoriaMusiekteaterFranse RewolusieJan van HunksVoëlSpysverteringstelselBipolêre gemoedsteuringGeestesteuring2024 Chinese Grand PrixWaterbesoedelingEl (lengtemaat)YstervarkNasionale VrouemonumentWayde van NiekerkKolitisTafelbergNiemetaalMeningsverskil oor aardverwarmingKletsrymErektiele disfunksieMikro-ekonomieLys van elemente volgens simboolNelson MandelaBoelieryDieregeluideSkildklierIsraelGlobaliseringLongFrankrykStikstofLettergreepEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigNkosi Sikelel' iAfrikaAalwynBysteekLika BerningNaaldekokerBernice WestSwangerskapWikiquoteKarooApostoliese GeloofsbelydenisMaatskappyNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBaälMusiekSkisofrenieDuitslandMaagPoësieSinoniemNemunasWiki CommonsBrongitisInflasieMadison IvyChloorOorlogCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAfrikaansHibernasieHeupMis (weerkunde)BreinvliesontstekingJudaïsmeKrieketLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandHamilton WesselsBlaaskankerOogproblemeRobert Sobukwe🡆 More