John George Children

John George Children (18 Mei 1777 – 1 Januarie 1852) was 'n Britse chemikus, meteoroloog en geoloog.

John George Children
John George Children
Portret van John George Children in 1826

Gebore (1777-05-18)18 Mei 1777
Ferox Hall, Tunbridge, Kent
Oorlede 1 Januarie 1852 (op 74)
Halstead, Kent
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Chemie, meteorologie en geologie
Instelling(s) Britse Museum
Alma mater Queens' College, Cambridge
Toekennings Royal Institution Medal (1828)

In 1813 bou Children 'n groot galvaniese battery. Dit het bestaan uit 20 groot plat selle, elk 2 duim breed, gevul met verdunde suur. Pare van sink- en koperplate, 6 voet lank en 2 voet 8 duim breed, was in elke sel laat sak. Die selle was in serie verbind deur loodbande en lengtes van loodpype aan elke kant van die battery het gedien as geleiers.

Later in die lewe word Children 'n dierkundige en geoloog, asook die sekretaris van die Royal Society. Die seldsame mineraal Childrenite en 'n Australiese slang, Children's Python is na hom vernoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1 Januarie177718 Mei1852BritanjeChemikusGeoloogMeteoroloog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kongo-krisisAdolf HitlerZuurbekomSaoedi-ArabiëSoewereine Militêre Orde van MaltaDocumentaMenseregtedagKwaZulu-NatalGianna MichaelsWayback MachineWorldCatSuiwelprodukKunsMusiekNasionale Etruskiese MuseumFransVaginaKrimpvarkieBybelNiersteenHindoeïsmeShaanxiSangkunsAardeEkostreekKaartBiotegnologieBynierBeeldspraakCharles II van EngelandMuisvoëlBatik AirVulvaWoordeboek van die Afrikaanse TaalKranskop (koppie)New YorkBreinRobbeneilandLys van Griekse mitologiese figureOntwerp2024Trappe van vergelykingAppelblaarOogproblemeNagmaalRoofdierSeekoeiMillennium-stadionVlag van EuropaHazopKameelperdTrigeminale neuralgieWaterpokkiesHitteruilerRoemeensJan van RiebeeckSaaltennisDesiré GardnerVlermuisWikiAfrikaanse taalleerAbrahamitiese geloweRussiese Rewolusie (1917)Los AngelesKwartêrAlkoholismeOutismeHentaiGeskiedenis (vakgebied)SinoniemKlem-in-die-kaakSuid-AfrikaanseFalklandeilandeHondsdolheid🡆 More