John Denver

Henry John Deutschendorf Jr (31 Desember 1943 – 12 Oktober 1997), beter bekend as John Denver, was 'n Amerikaanse musikant, sanger-liedjieskrywer, musiekregisseur, aktivis, akteur, en filantroop, wat groot kommersiële sukses as 'n solosanger behaal het in die 1970's.

Hy was een van die gewildste akoestiese musiek-kunstenaars van dié dekade en een van die besverkopende kunstenaars. Teen 1974, was hy goed gevestig as Amerika se besverkopende kunstenaar, en AllMusic beskryf Denver as "een van die geliefdste kunstenaars van sy tyd". Hy het in 'n militêre familie grootgeword en op verskeie plekke gewoon. Denver begin sy musiekloopbaan in folkmusiek in die laat 1960's. Denver het ongeveer 300 liedjies opgeneem en uitgereik, sowat 200 waarvan hy self komponeer het, met totale albumverkope van 33 miljoen.

John Denver
John Denver
Agtergrondinligting
GeboortenaamHenry John Deutschendorf Jr.
Gebore(1943-12-31)31 Desember 1943
Roswell, Nieu-Mexiko, VSA
Sterf12 Oktober 1997 (op 53)
Montereybaai, Kalifornië, VSA
GenresFolk, pop, rock, country, western
Beroep(e)Sanger-liedjieskrywer, kunstenaar, musiekregisseur, akteur
InstrumenteStem, kitaar, viool
Jare aktief1962–1997
EtiketteMercury, RCA, Windstar, Sony Wonder
AssosiasiesThe John Denver Band; Starland Vocal Band; The Back Porch Majority; The New Christy Minstrels; Chad Mitchell Trio; The Muppets; Cass Elliot; Olivia Newton-John; Plácido Domingo; Emmylou Harris; Peter, Paul and Mary; Johnny Cash; Tina Turner; Glen Campbell; George Burns; Frank Sinatra
Webwerfwww.johndenver.com

Verwysings

Bronne

John Denver 

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia-artikel vertaal

Tags:

1974Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bernice WestMenseregtedagVoorsetsel25 AprilAprilAluminiumJode in Suid-AfrikaKorrupsieTaalWatersuiweringPad na jou hartMalariaDuitse maselsHeuningbyStadCutt GlasProstaatklierBorsteGholfHeupHeuningKunselementeOmanDiarreeBerilliumLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRookgewoonteKolonisasieAkuutOntwikkelende landWêreld- Ekonomiese ForumMaatskaplike verantwoordelikheidHemelvaartPretoriaGasWerkwoordWerkloosheidPseudowetenskapMarco PoloOrthopteraAfrikaanse woordelys en spelreëlsPoësieMonumentKlitorisJo BlackSuid-Afrikaanse randBynierAntjie SomersDeon GrootMaselsWaterstofGesonde dieetOrale seksNelson MandelaHuisvliegKaartFiela se kindKinderregteHernubare energieN.P. van Wyk LouwPatriotic AllianceAfrikaansDuitsMangelontstekingDoziUitwerking van klimaatsveranderingTydSpinnekopMaagRassisme in AfrikaArmoedeverligtingKoos du PlessisSprokieLugbesoedelingVergelykings (taalkunde)🡆 More