Handgereedskap

Handgereedskap is gereedskap wat gebruik word om werk te verrig aan 'n materiaal of 'n fisiese stelsel deur net die hande te gebruik.

Handgereedskap kan gebruik word deur 'n mens se krag te gebruik, of elektriese krag. Omtrent elke soort gereedskap kan handgereedskap wees, en baie daarvan is aangepas as kraggereedskap, wat deur middel van motore aangedryf word en nie van mensekrag gebruik maak nie. 'n Paar voorbeelde van handgereedskap is hamers, moersleutels en beitels.

Handgereedskap
Gereedskapskas met handgereedskap.

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

ElektrisiteitHandKragMateriaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikiquoteJesus van NasaretKatEmfiseemOekraïneBelgiëAarde se atmosfeerLimfvatstelselNoord-AmerikaHannes van WykPlae van EgipteKoos du PlessisKrieketNierWerwelkolomNardusSarah Rose KarrLys van politieke partye in Suid-AfrikaSmaakHemelvaartsdagLys van Griekse mitologiese figureMenslike penisgrootteMolotofbomKwaZulu-NatalSeksposisieDoopChristendomAleksei NawalniNarsistiese persoonlikheidsteuringWes-AfrikaSwedeSuid-Afrikaanse WeermagIntensiewe vormKrokus Stadsaal-aanvalAbstraksie (rekenaarwetenskap)Roekelose DadeLys van lande volgens bevolkingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSkoenlapperMieliestronkGeboorteAnrich HerbstSonnestelselDiarreeHennie MaasOoiEucalyptusStuitjieWaarheid-en-versoeningskommissieFamilie (verwantskap)TongFridtjof NansenBernice WestLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)FrankrykTurksvyYstervarkOrtopedieEjakulasiePerdTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinSwartbewussynsbewegingGrysstofDaggaBipolêre gemoedsteuringNagapieDonderstorm🡆 More