Sophie, Hertogin Van Edinburg

Sophie, die Hertogin van Edinburg (gebore Sophie Helen Rhys-Jones op 20 Januarie 1965) is die vrou van prins Edward van die Verenigde Koninkryk, die derde oudste seun van koningin Elizabeth en prins Philip.

Hulle is in 1999 getroud en Sophie het in die skakelwese gewerk tot in 2002. Sy ondersteun nou haar man in sy koninklike pligte. Die egpaar het twee kinders, lady Louise Mountbatten-Windsor en James Mountbatten-Windsor, die Graaf van Wessex.

Sophie
Hertogin van Edinburg
Sophie, Hertogin Van Edinburg
Volle naam Sophie Helen
Eggenoot Prins Edward
Kinders Lady Louise Mountbatten-Windsor
James Mountbatten-Windsor, Graaf van Wessex
Titels Sophie, Hertogin van Edinburg
mej. Sophie Rhys-Jones
Huis Windsor
Vader Christopher Rhys-Jones
Moeder Mary Rhys-Jones
Gebore 20 Januarie 1965; Oxford

Bronne

Tags:

Elizabeth II van die Verenigde KoninkrykPrins Edward, Hertog van EdinburgPrins Philip, Hertog van Edinburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pornografiese subgenresSias ReineckeDysselsdorpPenisBorsteTremWinnie Madikizela-MandelaWikimedia-stigtingAsiëKrokodilVaginale kankerJohn Samuel SchlesingerMaagsweerBrandstofPussy RiotGalblaasMenseregteLys van Griekse mitologiese figureKlein-KarooLys van elemente volgens simboolCristiano RonaldoBeroerteKlimaatveranderingAdolf HitlerVormLimfvatstelselLys van myne in Suid-AfrikaWiki CommonsPolitieke partyBoerboelMusieksimboleKapitaal (ekonomie)WitbloedselKarakteriseringVarkMagnetismeHomofoonLettergreepVerenigde State van AmerikaDirekte en Indirekte redeDuitsKalenderBloedvergiftigingTussenwerpselPastoorNieuwoudtvilleVolhoubaarheidGemeenskapToringHorlosieVarkgriepRob HersovVeerBiodiversiteitInligtingNedersettingArmoedeverligtingPersentasieBeëdigde verklaringSwawelLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Grootste rampe in Suid-AfrikaOrale seksTandbederfStruktuur van die AardeNederduitse Gereformeerde KerkBywoordMiltDubbelpuntGrondDie Stem van Suid-AfrikaKunselementeCradock-4Woestyn🡆 More