Slag Van Elandslaagte

Die Slag van Elandslaagte het plaasgevind op 21 Oktober 1899 by Elandslaagte in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Slag van Elandslaagte
Deel van Tweede Vryheidsoorlog
Slag Van Elandslaagte
Posisies vroeg die middag, voor die slag.
Datum 21 Oktober 1899
Ligging Elandslaagte, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Resultaat Britse oorwinning
Strydende partye
Slag Van Elandslaagte Verenigde Koninkryk Slag Van Elandslaagte Zuid-Afrikaansche Republiek
Bevelvoerders
John French
Ian Hamilton
Generaal Kock †
Sterkte
2500
18 kanonne
1000
3 kanonne
Ongevalle
237 350
Slag Van Elandslaagte
Die slagveld.
Slag Van Elandslaagte
'n Skets van die slag deur Richard Caton Woodville.
Slag Van Elandslaagte
Generaal Kock met sy persoonlike staf en offisiere van die Duitse Korps

Agtergrond

Generaal Johannes Kock en 700 man is opdrag gegee om die spoorlyn tussen Ladysmith en Dundee op te blaas. Dit sou die Britte daarvan weerhou het om troepe per trein na die Transvaal te stuur. Kock het egter te naby die Britse vesting by Ladysmith verby beweeg en sy posisie het aan die Britte bekend geraak.

Die geveg

Toe generaal sir George White, bevelvoerder van Ladysmith, bewus geraak het van die Boere het hy generaal John French met 'n sterk mag gestuur om hulle te verdryf – waarin hy geslaag het. Dit was een van die vroeë Britse suksesse van die oorlog. 'n Aanval deur die Lansiers het swaar verliese veroorsaak. Generaal Kock het later in gevangeskap aan sy wonde beswyk.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Slag Van Elandslaagte AgtergrondSlag Van Elandslaagte Die gevegSlag Van Elandslaagte Sien ookSlag Van Elandslaagte BronneSlag Van Elandslaagte VerwysingsSlag Van Elandslaagte Eksterne skakelsSlag Van ElandslaagteElandslaagteKwaZulu-NatalSuid-AfrikaTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Byvoeglike naamwoordBruin huisslangAarde se atmosfeerMilwaukeeSirkelMin ShawKameelperdGoogle TranslateTelstar 1GesinsdagLewerAppendiksBysteekLikkewaanAlexander StrachanBorstePornografiese akteurGeskiedenis van Suid-AfrikaVlag van EuropaWoordAAirbus A340ElandréTaetse HamersmaDuitse nasionale rugbyspanPotchefstroom2018 Brasiliaanse Grand PrixBela-BelaFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014Helpmekaar-kollegeKoppeltekenGurbanguly BerdimuhamedowHannes van WykPous Stefanus IIIVerkoueAfrikaSloweniëBloemhofdamSangkunsKoronavirussiekte-2019DonkieOrthopteraLys van Suid-Afrikaanse skrywersKalenderKwaZulu-NatalDissipel vir wie Jesus baie lief wasKankerMiddeloorontstekingEkonomieWikiLeaksNoordwes-UniversiteitAfrikaansJan van RiebeeckSaoedi-Arabiese Grand PrixAmptelike taalRumatoïede artritisTwaalf Stamme van IsraelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMiljardPeter UeberrothSportParysOogproblemeEstlandWard CunninghamInsolasieBreingewasFariseërsTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinMetafoorDierewelsynArgeologieHomoMillennium-stadionIdioom🡆 More