Skryf In Afrikaans

Ink.org.za is 'n Afrikaanse webwerf waarop digters, skrywers en liriekskrywers hulle werk kan publiseer.

Skryf in Afrikaans
Taal(e) Afrikaans
Registrasie Gratis
Huidige status Aktief
URL http://ink.org.za/

Dit bied 'n platform vir skrywers om blootstelling op die Internet te kry. Kompetisies word gereeld aangebied waartydens pryse gewen kan word. Gala-aande word ook aangebied waar toekennings vir die beste bydrae in elke kategorie gegee word.

Daar is verskeie afdelings waarin lede hulle skryfwerk kan tentoonstel:

  • Publikasie van skryfwerk
  • Algemeen / Gorrel
  • Artikels
  • Gedigte
  • Rubrieke
  • Musiek & Liriek (mp3 & mp4)
  • Liegstories
  • Verhale –
    • Jeug / Kinderverhale
    • liefdesverhale
    • reisverhale
    • geskiedenis
    • wetenskapfiksie

In die opleidingsafdeling is daar modules beskikbaar waar besoekers meer oor die skryfkuns kan leer. Die biblioteek-afdeling bied besoekers gedigte van al die groot meesters (oud en nuut).

Eksterne skakels

Tags:

AfrikaansInternetWebwerf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonsentrasiekampLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Bruin huisslangHeilige GeesSlangRekenaarwetenskapVerbondsarkWolkSinoniemMongoliëDeborah AdairWassily KandinskyHeelgetalVlag van Suid-AfrikaDemi Lee MooreVrymesselaryBeenbreuke en ontwrigtingsBTWKlimaatWayback MachineAbsesDeon MeyerDokterDeon GrootDramaPiesangKoekie (rekenaarwetenskap)Aurora (astronomie)Menslike seksuele gedragTrappe van vergelykingKasteel die Goeie HoopMasturbasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteGeelsugKruisigingToyota CorollaBora BoraAfrikaanse TaalmonumentKonsonantBloedgroepGezina, PretoriaRobin WilliamsSekelbosDemensieNamibiëDuitse Demokratiese RepubliekAfrikaanse woordelys en spelreëlsKrapChristendomGlenys LynneTaalwetenskappeTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinWit-DonderdagWiskundige terminologieSpekboomWhitey BassonEersterivier (rivier)Mynie GrovéKrieketApostoliese GeloofsendingHartversakingEoliese prosesVerkragtingEjakulasieWayde van NiekerkGawes van die Heilige GeesRenteDiarreeKlinkerNagapieEreksieSianobakterieKantons van SwitserlandPersentasieFilosofie🡆 More