Groot Woordeboek Afrikaans En Nederlands

Die Pharos Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands of die Prisma groot woordenboek Afrikaans en Nederlands is 'n verklarende en vertalende woordeboek.

Die woordeboek vergelyk Afrikaans en Nederlands.

Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands
Skrywerem. prof. dr. Willy Martin (hoofredaksie)
dr. Else Boekkooi
prof. dr. Rufus Gouws
drs. Isa Maks
prof. dr. Luc Renders
LandVlag van België België
Vlag van Namibië Namibië
Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Suriname Suriname
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
TaalAfrikaans
Nederlands
GenreWoordeboek
UitgewerPrisma (NL/B/SRN)
Pharos (ZA/NA)
Uitgegee23 April 2011 (Nederland)
24 April 2011 (België)
26 Augustus 2011 (Suid-Afrika)
Bladsye2228
ISBN9781868901203 (Pharos) 9789049102562 (Prisma)

Die Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands is die eerste woordeboek in die wêreld wat twee op mekaar gelykende tale amalgameer. Die woordeboek bestaan uit net een deel, waarin woorde uit beide tale deur mekaar - maar wel in alfabetiese volgorde - beskryf en vertaal word. Die woordeboek word ook ANNA genoem.

Inisiatief

Op 9 April 1998 het Harry Brinkman, erevoorsitter van die Stigting ZASM (wat voortspruit uit die Nederlandsch-Zuid-Afrikaansche Spoorwegmaatschappij), professor Willy Martin van die Vrije Universiteit Amsterdam benader met die idee 'n Afrikaans-Nederlandse woordeboek te skryf. Die projek het in 1999 begin en is deur ses universiteite ondersteun:


Sien ook

Verwysings

Tags:

AfrikaansNederlandsWoordeboek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoenderVaginale kankerGeboorteMIVArmoedeTranspirasieElektrisiteitsvoorsieningPsigopatieMenslike penisgrootteNasionale VrouedagOnderwysGevolge van aardverwarming op oseaneVerkragtingNiersteenDoelwitLys van Afrikaanse skrywersKletsrymTierGodDaggaGoogle TranslateEkonomieOrgasmeGraatjiemeerkatKarlien van JaarsveldKaapstadse waterkrisis 2015-2018LourensrivierSeekoeiPols-oksimeterSprokieGeografie van Suid-AfrikaPesachRenteTrevor NoahKolorektale kankerLys van slangeInfeksieEngelsAngssteuringVisTurksvyWet op Bantoe-onderwysGetalCutt GlasByeboerderyGeestesteuringBloeddrukIdioomSwangerskapLionel PetersonSelElizabeth II van die Verenigde KoninkrykGeelsugNeerslagHeidelberg, GautengAnrich HerbstJazzSteve HofmeyrFranse RewolusieMiltLys van Afrikaanse rolprenteAfrikaanse TaalmonumentMiddeloorontstekingLieweheersbesieWinterJode in Suid-AfrikaGeslagsregister vanaf Adam tot JesusAlliterasieNederduitsch Hervormde KerkPapierLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameEmfiseemSarel Jacob PretoriusMetamfetamien🡆 More