Petrovna Metelerkamp: Suid-Afrikaanse skryweres

Petrovna Metelerkamp is 'n Suid-Afrikaanse skryfster.

Sy het die afgelope negentien jaar as uitgewer gewerk, maar skryf tans voltyds. Sy skryf meestal in Afrikaans en is bekroon vir haar magistrale biografie oor die digteres Ingrid Jonker: Ingrid Jonker - 'n Biografie. Sy is ook joernalis en radio-omroeper en was op die redaksie van die tydskrifte Huisgenoot en Insig.

In 2003 stel sy Ingrid Jonker - Beeld van 'n digterslewe vry, en in 2012 Ingrid Jonker - A Poet's Life. Sy is die samesteller van onder meer Gesprekke oor Ingrid Jonker en die briewebundels 'n Blywende vreugde - Briewe van Audrey Blignault, Mits dese wil ek vir jou sê - Briewe van Hennie Aucamp, Briewe van Peter Blum, Briewe van Uys Krige, en die korrespondensie tussen die broers WEG en NP van Wyk Louw. In 2020 verskyn haar biografie oor Jeanne Goosen getiteld Jeanne Goosen - 'n lewe vol sinne.

Sy woon en werk in Vermont in die Kaap.

Lys van werke as samesteller en skrywer

  • Ingrid Jonker - Beeld van 'n digterslewe, 2003
  • Gesprekke oor Ingrid Jonker (samesteller), 2006
  • EC Steijn - 'n Aristokraat van gees, 2009
  • 'n Blywende vreugde - Briewe van Audrey Blignault (samesteller), 2010
  • Ingrid Jonker - A Poet's Life, 2012
  • Mits dese wil ek vir jou sê - Briewe van Hennie Aucamp (samesteller), 2013
  • Ingrid Jonker - 'n Biografie, 2018
  • Los gedagtes - Jeanne Goosen
  • Het jy geweet ek kan toor - Jeanne Goosen
  • Jeanne Goosen: 'n Lewe vol sinne, 2020 (Hemel en See Boeke)
  • Sneeu in die Karoo en Agnes se boek - Jeanne Goosen en Agnes Morao

Verwysings

Tags:

AfrikaansIngrid JonkerSkrywer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KinkhoesWikiquotePersoonlikheidVormSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Tweede WêreldoorlogVierde Industriële RevolusieJudaïsmeSanskritMidde-OosteHector PietersonVryheidsmanifesArmoedeverligtingLongontstekingEthiopiëVlekvrye staalKoos du PlessisTamboraKommaDokterWerkwoordSlag van Cuito CuanavaleD.J. OppermanTrappe van vergelykingKnieGesondheidCristiano RonaldoMuskeljaatkatTennisSkaapGriekwa-AfrikaansSonSwart menseToestand van materieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWaterbesoedelingArmoedeKrugerwildtuinGrondHartOos-KaapKongo-krisisLeonardo da VinciFinansiële staatAppel (sanger)Saartjie BaartmanDuitse maselsPlae van EgipteKlopjagGroepsgebiedewetHadedaLübeckHernubare energieDirekte en Indirekte redeNatuurlike hulpbronApartheidBrandbergSkildklierWapen van Suid-AfrikaGrootste rampe in Suid-AfrikaStereotipeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGoogle TranslateAartappelAfrikaansTsongaSlangBeaufortskaalVaginale kankerOnderwysMark (ekonomie)OudtshoornLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)InfeksieBreinvliesontstekingEweknienetwerk🡆 More