Sinkhidroksied: Chemiese verbinding

Sinkhidroksied is 'n basis van kobalt met formule Zn(OH)2.

Eienskappe

Algemeen

Naam Sinkhidroksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Sinkhidroksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Gebruike
Chemiese formule Zn(OH)2
Molêre massa 99,39 [g/mol]
CAS-nommer 20427-58-1  
Voorkoms wit of liggrys poeier
Fasegedrag  
Fase ε-Zn(OH)2; wülfingiet. 
Selkonstantes a = 490,5(3)pm; b = 5143(4)pm; c = 847,3(2)pm   
Ruimtegroep P212121 
Nommer 19  
Fase γ-Zn(OH)2 
Selkonstantes a=2307pm; b=804pm; c=330pm  
Ruimtegroep Imm2 
Nommer 44
Smeltpunt 125 °C
Kookpunt
Digtheid 3,05 [g/cm3]
Oplosbaarheid swak oplosbaar; 
Ksp 3 x 10-17

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Sinkhidroksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Gebruike Chemie

Van hierdie hidroksied is verskeie modifikasies bekend, waarvan drie in die natuur as mineraal aangetref word: sweetiet, ashoveriet en wülfingiet.

Kristalstruktuur

ε-Zn(OH)2, die wülfingietfase, is die stabiele fase en kristalliseer in 'n ortorombiese kristalstruktuur wat van die ideale β-kristobaliet-struktuur afgelei is (C9 in die strukturbericht-klassifikasie). β-Be(OH)2 het dieselfde struktuur. Die struktuur is op 'n verwronge kubiese digpakking van suurstof gebaseer, waarin een kwart van die tetraëderholtes met sinkatome gevul is. Die gevulde tetraëders is effens gedraai sodat waterstofbindings tussen hulle moontlik is.

Die β, γ, δ vorms is nie stabiel nie. Die struktuur van die γ-vorm is ortorombies en bestaan uit ZnO4-tetraëders wat hoekpunte deel en 'n ringstruktuur met drie eenhede vorm. Die ringe is gestapel in die [001] rigting deur hoekpunte te deel.

Chemiese eienskappe

Eenkristalle van ε-Zn(OH)2 is verkry deur sinkmetaal in 'n oplossing van ammoniak elektrochemies te oksideer.

Sinkhidroksied is 'n amfoteriese hidroksied. Sy oplosbaarheid in water word beheers deur die ewewigte:

    Sinkhidroksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Gebruike 
    Sinkhidroksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Gebruike 
    Sinkhidroksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Gebruike 
    Sinkhidroksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Gebruike 
    Sinkhidroksied: Kristalstruktuur, Chemiese eienskappe, Gebruike 

Die ewewigskonstantes is gemeet:

T (°C) Kspx1017 K1x1011 K2x1017 K3x106 K4x102
12,4 1,42 1,12 1,66 1,12 5,70
25,0 1,74 2,54 2,62 1,32 6,47
50,0 2,34 7,70 7,02 2,56 7,92
75,0 3,16 20,2 15,0 2,74 8,99

Gebruike

Sinkhidroksied is 'n aktiewe katalisator vir α-selektiewe oordrag van allielgroepe van allielboronaatreagense na aldehiede.

Verwysings

Tags:

Sinkhidroksied KristalstruktuurSinkhidroksied Chemiese eienskappeSinkhidroksied GebruikeSinkhidroksied VerwysingsSinkhidroksiedBasisKobalt

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AngolaHondBreyten BreytenbachEtniese groepHerfsKaapstadse waterkrisis 2015-2018WaterRuan JoshTandbederfSanskritNierGeskiedenis (vakgebied)RoesBeesvleisKunsmatige intelligensieDuitse maselsTrappe van vergelykingRookgewoonteSiekteKeelseerJohn Brown (aktivis)NedersettingVulvaAtleetvoetNieuwoudtvilleDoziNaboomOrgasmeWerkloosheidWaterkringloopIslamitiese mitologieMetaalErtjieNederduitsch Hervormde KerkTuisbladNeurenberg-verhoreOorstromingDie CampbellsMieliedriehoekKoorsXhosaNasionale VrouemonumentSeksuele penetrasiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMynie GrovéSmaakGeelsugByDulcie van den BerghNasiebouRina HugoAarde se atmosfeerJudaïsmeKoos BekkerWoestynGautengPokkeMeervoudSirkusKhoisanCristiano RonaldoBipolêre gemoedsteuringGroepsgebiedewetSwaziArmoedeverligtingAspoestertjieTennisHipoteseLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameWerwelkolomAlkoholismeIllse RoosErfenisOmgewingsgesondheidLys van Wêrelderfenisgebiede🡆 More