Sidley

Die berg Sidley is op 4 181 - 4 285 m die hoogste rustende vulkaan in Antarktika en lid van die Vulkaniese Sewe Kruine.

Dit is 'n massiewe, hoofsaaklik sneeubedekte stratovulkaan wat die hoogste van die vyf vulkane van die Executive Committee Range van Marie Byrdland is.

Sidley
'n Lugfoto van die Sidley-kaldera vanuit die suidweste. 'n Lugfoto van die Sidley-kaldera vanuit die suidweste.
Ligging Antarktika
Hoogte 4 285 meter bo seevlak
Prominensie 2 517
Reeks Executive Committee Range
Koördinate 77°02′S 126°06′W / 77.033°S 126.100°W / -77.033; -126.100 126°06′W / 77.033°S 126.100°W / -77.033; -126.100
Bergtipe Stratovulkaan
Sidley
'n Satellietfoto van die Executive Committee Range.

Die verskynsel het 'n kaldera van 5 km breed aan die suidekant.

Onbekend

Ondanks sy hoogte beteken die vulkaan se verafgeleë ligging dat dit nie baie bekend is onder bergklimmers nie in vergelyking met die makliker bereikbare Erebus, die tweede hoogste Antarktiese vulkaan, wat op Rosseiland geleë is.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Sidley  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AntarktikaStratovulkaanVulkaanVulkaniese Sewe Kruine

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaRoemeensYsbeerVulvaBronadresKameelperdEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBorsteHerfsWaterPenisSuid-Afrikaanse ReserwebankSinoniemEnkelvoudige sinKoos BekkerLeierSiekteLys van Nederlandse skildersFacebookRenaissanceKoppeltekenVersamelnaamPlantNatuurrampDier7de LaanAardeBreinOnderwysLionel MessiHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalProksemikaFotoMenslike skeletVoortrekkermonumentLewerRina HugoDirekte en Indirekte redeAkademiaMenstruasieChristiaan Frederik BeyersGasVreesDroomAdolessensieHeupHartversakingAvbobSelfstandige naamwoordNedersettingAardverwarmingSkarlakenkoorsSeilvaartEnsiklopedieAndrew DavisMynbouHeelgetalVoedselkettingGeografie van Suid-AfrikaMetafoorDoelwitMurunwa MakwarelaHulpwerkwoordSosiale mediaSuid-SothoSeksueel oordraagbare infeksieWoordDriedimensioneelHoofletterMagnesiumTweede VryheidsoorlogHandelsmerkOnse VaderWortel🡆 More