Selliggaam

’n Selliggaam of soma is die bolvormige deel van ’n neuron of ander soort breinsel wat die selkern bevat.

Die woord "soma" kom van die Griekse woord σῶμα, wat "liggaam" beteken.

Struktuur van ’n tipiese neuron
Selliggaam

Hoewel die term dikwels gebruik word om na neurone te verwys, kan dit ook gebruik word vir ander seltipes. Daar is baie verskillende gespesialiseerde soorte neurone en hul lengte in ongewerweldes wissel van sowat 5 μm tot meer as 10 mm.

Die selliggaam van die neuron (die hoofdeel waaruit die dendriete vertak) bevat baie organelle. Die kern is ’n sleuteldeel van die selliggaam; dit is die bron van die meeste RNS wat in neurone vervaardig word.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

GrieksNeuronSelkern

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Griekse mitologiese figureMagneetWaterbesparing in Suid-AfrikaPornografiese akteurKlavierKompasJudaïsmeSlag van BloedrivierDansMarie AntoinetteGrootste rampe in Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-Afrika24 AprilXhosaBrandmondsindroomBronsYslandOnse VaderVerantwoordelikheidResensieSkarlakenkoorsKomplementêre kleureBelastingKatDepressie (gemoedstoestand)Heidelberg, GautengGeskiedenis van Suid-AfrikaDrinkwatervoorsieningMetafoorSwart menseBloeddrukImpakte van toerismeAborsie in Suid-AfrikaBesproeiingLys van Suider-Afrikaanse soogdierePubliekPuntSwaziSeksposisieGraaff-ReinetMynbouVoorvoegselAfrikaanse WikipediaWikipediaOsoonlaagWetenskaplike klassifikasieHoedMenseregteRuan PienaarWiskundige terminologieAfrikaanse taalleerBloukraanvoëlSwitserlandDuitsPretoriaRobert SobukweLys van Afrikaanse rolprenteNasiebouSelfieNoord-KaapNederlandTropiese sikloonDeelteken en umlautLys van Suid-Afrikaanse skrywersMaagsweerPotchefstroomInternetBosvarkOrtopedieKnysnaEendbekdierLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersBywoordGoogle TranslateInsekSteenkool in Suid-AfrikaGemeenskapNagmaal🡆 More