Insnoering Van Ranvier

Insnoerings van Ranvier, of ismusse van Ranvier, is periodieke gapings in die isolerende miëlienskedes van ’n akson waar die akson se membraan blootgestel is aan die ruimte buite die sel.

Die insnoerings is nie geïsoleer nie en ruil ione uit wat nodig is om aksiepotensiale te genereer.

Struktuur van ’n tipiese neuron
Insnoering van Ranvier

Senuweegeleiding in gemiëlineerde aksons word saltatoriese of sprongsgewyse geleiding genoem (van die Latynse woord saltare, "om te spring") vanweë die manier waarop die aksiepotensiale oor die hele lengte van die akson van een insnoering na die volgende "spring". Dit lei tot die vinniger geleiding van die aksiepotensiaal.

Eksterne skakels

Tags:

AksonIoonMiëlien

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemPeriodieke tabelWaatlemoenImpakte van toerismeIronieOlimpiese SomerspeleNeerslagBloeddrukJeuksiekteSkilpadAgtervoegselHoenderLeeuSeksueel oordraagbare infeksieVlagterminologieSublimasieKameelperdOnderhandelinge om apartheid te beëindigKolonoskopieAfvalbestuurSelakantSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Lys van elemente volgens simboolLeeudoringstad-spoorwegrampWoordeboek van die Afrikaanse TaalChemiese elementRassismeBeleggingAfrikaanse WikipediaSuid-Afrikaanse randWynand du ToitKunselementeSwartbewussynsbewegingSeegolfKaapse VlakteVlag van Suid-AfrikaEkonomiese sektorBaälSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WinterAnilingusPersoonlikheidPad na jou hartVerantwoordelikheidKlein-KarooRefentse MorakeInflasieDesmond TutuRooikatWetenskapNedersettingVoortrekkermonumentPerdBruin menseKonjunktivitisGasSwartkwasmuishondSoutsuurOorkruipersJudaïsmeMonopolieWet op Bantoe-onderwysLiefdePampoentjiesDemi Lee MooreDiatomiese molekuulBeaufortskaalCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSlawernyBloedsomloopstelselLys van kleureTelkomKunsmatige algemene intelligensieJo BlackNierWeer (meteorologie)🡆 More