Miëlien

Miëlien is ’n vetterige, wit stof wat die aksons van sommige senuweeselle omring en ’n elektries isolerende miëlien- of murgskede vorm.

Dit is noodsaaklik vir die regte werking van die senuweestelsel.

Struktuur van ’n tipiese neuron
Miëlienskede

Die vervaardiging van miëlien word miëlinering of miëlinogenese genoem. By mense begin dit in die derde trimester, hoewel ’n bietjie miëlien reeds by geboorte in die brein voorkom. By ’n baba vind miëlinering vinnig plaas en lei dit tot die kind se vinnige ontwikkeling, insluitende kruip en loop in die eerste jaar. Miëlinering duur voort deur die adolessente stadium van die lewe.

Schwannselle verskaf die miëlien vir die perifere senuweestelsel, terwyl oligodendrosiete die aksons van die sentrale senuweestelsel miëlineer. Miëlien is in 1854 deur die Duitser Rudolf Virchow ontdek.

Verwysings

Skakels

Tags:

AksonSenuweestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksAkroniemSonnestelselKoper1913ReënSuid-Afrika-WetEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKimberleyOu Apostoliese KerkHartSelfoonMetaalMona LisaMIVKongo-krisisKoedoeKunsmatige algemene intelligensieNasiebouGautengSatellietfotoBevolkingKunselementeMane van GalileiHernubare energieVratFilistyneBelastingApostoliese GeloofsbelydenisVlag van Suid-AfrikaNierversakingLeestekenWerkwoordSwaelNiersteenLetterkundeAanpassingskapasiteitRasionale getalFinansiële staatDrie-eenheidAbstraksie (rekenaarwetenskap)GetalTydVulvaLangste woordSwangerskapVlekvrye staalProstaatkankerJak de PriesterOopbroninhoudPretoriaEnkelvoudige sinHefboomWorcesterWoordeboek van die Afrikaanse TaalPeach van PletzenMandalaPeriodieke tabelTransatlantiese slawehandelEreksieSuid-Afrikaanse Nasionale ParkePoesGriepArmoedeTropiese sikloonGemeenskapsorganisasieHeupHeks van HexrivierOrgasmeDomkragDemokrasie🡆 More