Dendriet

Dendriete (van die Griekse δένδρον déndron, boom) is die vertakkings van ’n neuron waarvan die funksie is om elektrochemiese seine wat van ander neurone ontvang word, aan te stuur na die selliggaam van die neuron waaruit die dentriet vertak.

Elektriese seine word by sinapse oorgedra; dié kom op verskeie plekke aan die dendrietboom voor. Dendriete speel ’n kritieke rol in die integrering van hierdie sinaptiese insette en die bepaling van die mate waarin aksiepotensiale deur die neuron vervaardig word.

Struktuur van ’n tipiese neuron
Dendriet
Struktuur van ’n tipiese chemiese sinaps
Dendriet

Dendrietvertakking is ’n fisiologiese proses waarvolgens neurone nuwe dendrietbome en -takke vorm om nuwe sinapse te skep. Die digtheid en groepering van die dendriete hang van die funksie van die spesifieke neuron af. Die verkeerde werking daarvan speel ’n groot rol in disfunksies in die senuweestelsel.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ElektrochemieGrieksNeuronSelliggaamSinaps

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TafelbergBloeddrukMaselsVoyeurismeNasionale VrouemonumentVaste stofWhatsAppKaliumGesondheidPretoriaRassismeOrale seksAnneli van RooyenRenaissanceChatGPTPussy RiotKaartProteaDepressie (gemoedstoestand)Vlekvrye staalBruin menseDaggaPankreasLys van bekende Suid-AfrikanersGalileo GalileiLidwoordLiefdeVaalrivierKapitaal (ekonomie)Nasionale lied van Suid-AfrikaSiya KolisiPenisAsiëVierde Industriële RevolusieOogproblemeVoorsetselBrandmondsindroomLys van elemente volgens simboolVergelykings (taalkunde)Veranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameAngssteuringWaterbesparing in Suid-AfrikaLeestekenDigtheidSteenkoolTydTikTokStollingsgesteenteOorstromingLangste woordMIVJosef StalinWoordsoortNaaldekokerSelfvertroueDieregeluideDachshundKolorektale kankerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaAkuutNierversakingMartin Luther King jr.KrieketDie GelofteKernoorlogLys van Griekse mitologiese figureSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSekondêre sektor van die ekonomieWeermagConsolidated B-24 LiberatorAluminiumAfrikaanse naguilKriekXHTMLMigrasie van diere🡆 More