Neuron: Elektries prikkelbare sel wat via sinapse kommunikeer

'n Neuron (of senuweesel) is 'n sel wat spesifiek geassosieer word met die senuweestelsel van verskeie diere.

Elke neuron het 'n akson en dendriete. Dendriete ontvang elektrochemiese seine vanaf ander neurone terwyl die aksone die seine aanstuur na die volgende neuron.

Struktuur van ’n tipiese neuron
Neuron: Elektries prikkelbare sel wat via sinapse kommunikeer
'n Senuweesel, 40 000 keer vergroot.

'n Mens het na beraming ongeveer 100 miljard senuweeselle. Verreweg die meeste daarvan kom in die sentrale senustelsel (harsings en rugmurg) voor. Senuweeselle is die inligtings- en sein-verwerkers van die liggaam. 'n Spesifiek kenmerk van senuweeselle is dat hulle prikkelbaar is; hulle kan seine ontvang en deurstuur sonder 'n verlies aan seinsterkte. In die harsings is stroombane van senuweeselle wat 'n groot aantal liggaamsfunksies relegeer en ook vir ons denkvermoë verantwoordelik is.

Die vermoë om elektriese seine te genereer was 'n sleutelinnovasie in die evolusie van die senuweestelsel.

Neurone word tipies in drie tipes geklassifiseer op grond van hul funksie. Sensoriese neurone reageer op 'n stimulus soos aanraking, klank of lig wat die selle van die sensoriese organe affekteer, en hulle stuur seine na die rugmurg of brein. Motorneurone ontvang seine van die brein en rugmurg om alles van spiersametrekkings tot klieruitset te beheer. Interneurone verbind neurone met ander neurone binne dieselfde streek van die brein of rugmurg. Wanneer verskeie neurone funksioneel aan mekaar verbind word, vorm hulle wat 'n neurale stroombaan.

Verwysings

Bronnelys

  • Bullock TH, Bennett MV, Johnston D, Josephson R, Marder E, Fields RD (November 2005). "Neuroscience. The neuron doctrine, redux". Science. 310 (5749): 791–3. doi:10.1126/science.1114394. PMID 16272104. S2CID 170670241.
  • Kandel ER, Schwartz JH, Jessell TM (2000). Principles of Neural Science (4th uitg.). New York: McGraw-Hill. ISBN 0-8385-7701-6.
  • Peters A, Palay SL, Webster HS (1991). The Fine Structure of the Nervous System (3rd uitg.). New York: Oxford University Press. ISBN 0-19-506571-9.
  • Ramón y Cajal S (1933). Histology (10th uitg.). Baltimore: Wood.
  • Roberts A, Bush BM (1981). Neurones without Impulses. Cambridge: Cambridge University Press. ISBN 0-521-29935-7.
  • Snell RS (2010). Clinical Neuroanatomy (in Engels). Lippincott Williams & Wilkins. ISBN 978-0-7817-9427-5.

Tags:

AksonDendrietDierSelSenuweestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nederduitsch Hervormde KerkHeks van HexrivierHulpwerkwoordWaterkringloopRumatoïede artritisPornografiese akteurJohannesburgBrandmondsindroomOutismeAkademiaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKunsmisIndiëLys van landeMielieNasiebouTennisViëtnamoorlogBeesvleisTrappe van vergelykingGeskiedenis van AfrikaansLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSuid-AfrikaAgtervoegselFacebookProvinsies van Suid-AfrikaWhatsAppGoogle MapsHemelvaartLeierKonsentrasiekampEugenetikaPeter SnydersEmosieSonkragPad na jou hartSpinnekopCleopatra VIIMaroela MediaSuid-Afrikaanse randGrondsoorteWieg van die MensdomTweede WêreldoorlogGordelroosToekoms van die Aarde2001Geskiedenis van erotiese afbeeldingsGalblaasGawes van die Heilige GeesPseudowetenskapSelfoonConsolidated B-24 LiberatorSteve BikoOrrelLys van Suid-Afrikaanse skrywersGalileo GalileiNierByAardedagLys van Suid-Afrikaanse digtersKoorsblaarTekstielRieldansIngenieursweseWikiLandbouBiologieHandbalOnderwysHemelBesemKoerantKwame NkrumahProstaatklierMasels🡆 More