Segue 3

Segue 3 is ’n dowwe sterreswerm van die Melkweg in die sterrebeeld Vlieënde Perd wat in 2010 ontdek is in data van die Sloan Digitale Lugopname.

Dit is sowat 55 000 ligjare van die Son af en beweeg weg van die Son teen ’n snelheid van 167,1 km/s.

Segue 3
Soort stelsel Bolswerm
Sterrebeeld Vlieënde Perd
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 21h 21m 31s
Deklinasie +19º 07' 02"
Skynmagnitude 14,9
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 55 000
Skynbare grootte  52′.0
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Segue 3 is besonder dof; sy absolute magnitude is na raming sowat −1,2 of selfs 0, wat beteken die swerm is maar 100 tot 250 keer so helder as die Son. Dit het ’n effens afgeplatte vorm en toon tekens van verbrokkeling weens getykragte.

Die sterre van Segue 3 is ouer as 12 miljard jaar en is van die eerste sterre wat in die heelal gevorm het. Hulle het ’n lae metaalinhoud.

Verwysings

Tags:

LigjareMelkwegSloan Digitale LugopnameSonSterrebeeldSterreswermVlieënde Perd

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AarverkalkingNelson MandelaSlag van BloedrivierClive BruceSirkusBoer Soek 'n VrouMonopolieTuberkuloseDuitse maselsWayback MachineWayde van NiekerkMantisSelfoonNazi-DuitslandSportSodomieNoord-KaapLinuxKimberleyOlienhoutAlkoholismeDieregeluideSpesieVlag van AfghanistanSeksAai Aai die WitborskraaiGewone mossieJDermpoliepKragopwekkingGoogle TranslateBotswanaNiebinêre genderXNaaktheidHoutDroomPornografiese akteurRuhan du ToitKoekie (rekenaarwetenskap)BorskankerKankerSeksueel oordraagbare infeksieSeksuele omgangYsterAborsieBobby van JaarsveldOrganismeSwartbewussynsbewegingEmo AdamsQTafelbergKasakstanSiener van RensburgDanie GoosenKinderregteMaagsweerNonnetjie-uilSteve BikoRomeinse syfersLongSiekteElizma TheronMotorvoertuigOrale seksTweede WêreldoorlogJuanita du PlessisLetterkundeTropiese sikloonCyril RamaphosaWeer (meteorologie)Taylor SwiftHernubare energieDwayne WayansDolfynSebokeng🡆 More