Segge

Carex (Segge) is 'n rietgrasgenus wat tot die familie Cyperaceae behoort.

Dit is 'n groot genus met ongeveer 2 060 spesies wat 'n wêreldwye verspreiding het. In Suider-Afrika kom nogtans net omtrent 'n dosyn inheemse spesies voor.

Segge
Segge
Carex acutiformis
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Klade: Commelinids
Orde: Poales
Familie: Cyperaceae
Genus: Carex
L. (1753)
Spesies
Sien teks
Segge

Segges behoort tot dié plante wat in gematigde streke tot die vorming van veen kan bydra. Van die seggespesies soos die Japannese Carex hachijoensis is gesogte tuinplante.

Spesies

Spesies wat in Suid-Afrika voorkom, is:

Daar is ook 'n paar spesies in Suid-Afrika wat soms tot die genus Schoenoxiphium gereken word, maar dalk eintlik tot die genus Carex behoort.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika163WaterstofKeelseerKongo-krisisPrivaat maatskappyMetafoorPerd20ste eeuStam (taalkunde)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSoogdierVarkBasisinkomsteKweekhuiseffekWortelGetalMiskruierXHTMLMaanBreinWet op NaturellengrondKlimaatveranderingKonsentrasiekampIronieBesoedelingAkuutBraaiMadison IvyWitbloedselRookgewoonteStilleweLetterkundeVermenslikingSeismologieOligopolieMaatskaplike verantwoordelikheidSilwerTrappe van vergelykingBreingewasLoonErektiele disfunksieWolfBemarkingStaalPornhubVryheid van spraakSkeurbuikKeramiekLettergreepSeeGeldVerkleurmannetjieLidwoordNatuurlike hulpbronKultuurBaksteenSeekoeiGoogle MapsVraag en aanbodWerkwoordISimangaliso-vleilandparkVisVreesAntjie KrogVars waterTrekarbeidAsjantirykHemelvaartKolonoskopieAfrikanersLys van landeDesmond TutuGemeenskapsorganisasieKriekKaapstadLys van Afrikaanse televisiereekseVerkoue🡆 More